Gerrit van Zyl, b6c9

Is your surname van Zyl?

Research the van Zyl family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Gerrit van Zyl, b6c9

b6 Pieter ≈ Drakenstein 12.12.1706, burger v. Drakenstein, boer aan die Olifantsrivier † Vredendal c. 1782 x Drakenstein 26.9.1734 Hester VAN WYK ≈ Stellenbosch 23.10.1712 d.v. Arie van Wyk en Cornelia Helm

c9 Gerrit gedoop: 17 Nov 1748, burger Stellenbosch, getroud: 22 Oct 1775 Maria Striegel, weduwee van: Jacob Breed

Hierdie nota heel bo van die Kurator (5/6/2014) - op sy vrou se profiel. The SM/PROG of the family she had with Gerrit van Zyl, b6c9 was Christina van Loveren

Willem Willemsz van Zijl, SV/PROG was die vader van Pieter van Zyl, b6

Pieter van Zyl, b6 was die vader van Gerrit van Zyl, b6c9 wat gebore was 17 Nov. 1748

Christina van Loveren is oorlede op 2 Desember 1729

Gerrit van Zyl is gebore is op 17 November 1748

Dus was Christina reeds 19 jaar oorlede voor Gerrit gebore was.

Christina van Loveren was die OUMA van Gerrit van Zyl, b6c9 en nie sy vrou nie.

Groete Kobus Breed

view all

Gerrit van Zyl, b6c9's Timeline