Gert Hendrik Jacobus Coetzee, b5c5d11e1f4g3

Is your surname Coetzee?

Research the Coetzee family

Gert Hendrik Jacobus Coetzee, b5c5d11e1f4g3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Gert Hendrik Jacobus Coetzee, b5c5d11e1f4g3

Veg saam met sy 2 seuns (Francois Philippus en Willem Nicolaas) aan die geveg by Spioenkop in Natal.

Voor oorlog, huur plaas Grootfontein naby Nigel van David Erasmus. Na oorlog is boedeleis van £401 van skape deur Engelse gekommandeer ingestel wat uitbetaal is. Grootfontein is vandag die dorp Dunnottar, Sharon Park, die vliegskool en ook die myn Sub Nigel.

Hy is van Steynsburg na Griekwaland-Wes om nie onder die Engelse te wees nie. Hier is meeste van sy vee dood. Hy is terug na Balkfontein, Burgersdorp waar sy vrou se suster getroud was met Nicolaas Abraham Coetzee.

Hy is weer Potchefstroom toe en later na Kromellenboog naby Heilbron.

Hy was vir 'n tyd gevestig by Van Reenenskop of die Frankfort-Heidelburg pad.

Later is hy na Heidelburg distrik waar sy halwe suster getroud was met ds. Philip Snyman op Heidelberg.

Hy was lid van die Gereformeerde Kerk.

------------------------------------------------------------

Sterfkennis: https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-6SXC-V?mode=g&i=7...

view all 16

Gert Hendrik Jacobus Coetzee, b5c5d11e1f4g3's Timeline

1850
June 14, 1850
1869
September 22, 1869
Burgersdorp, Drakensberg District, Eastern Cape, South Africa
1871
September 21, 1871
1873
August 4, 1873
Burgersdorp, EC, South Africa
1875
September 7, 1875
Burgersdorp, Drakensberg District, Eastern Cape, South Africa
1878
December 3, 1878
1880
January 5, 1880
Eenbult, Steynsburg, Drakensberg District, Eastern Cape, South Africa
1882
September 22, 1882
1885
March 3, 1885