Hendrik Anthonie Michael Fourie

Is your surname Fourie?

Research the Fourie family

Hendrik Anthonie Michael Fourie's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Hendrik Anthonie Michael Fourie

Also Known As: "Ham"
Birthdate:
Birthplace: Harrismith
Death: July 11, 1973 (78)
Parys (Hospital) (Gangrene in both legs, presumably diabetes related)
Place of Burial: Free State, KOPPIES, Urban area Free State, KOPPIES, New Cemetery
Immediate Family:

Son of Johannes Frederick Fourie, e7f1 and Maria Magdalena Amerentia Fourie
Husband of Johanna Magdalena Fourie
Father of Private; Private and Jacobus Abraham Fourie
Brother of Nicolaas Fourie; Benjamin Matthys Beukes Fourie; Helena Aletta Viljoen; Maria Magdalena Viljoen; Margaretha Susanna Fourie, f1g4 and 6 others

Occupation: Farmer
Managed by: Miekie van der Merwe
Last Updated:

About Hendrik Anthonie Michael Fourie

Notas deur David Abraham Swanepoel

Hy was aan my redelik goed bekend as buurman van my pa. Amptelik was sy noemnaam Hendrik, maar hy was algemeen bekend as oom Ham as akroniem van sy voorletters.

Hy woon op die plaas Eensgevonden, 'n hernoemde onderverdeling van my familieplaas Enkelbosch. 'n Tans nog ongeidentifiseerde  skoonseun van my oupagrootjie Koot Swanepoel  het die onderverdeling  c1912 gekoop.  Wanneer dit in die Fouries se besit gekom het en of daar ander eienaars tussenin was moet ook  nog nagevors word. Die opstal is in die ABO afgebrand,  maar deur iemand herbou en dit was die huis soos ek dit geken het as kind, met baie dik mure. 

Die vorm Hendrik Michiel Anthonie kom op sy ma se SK voor maar sy eie verskil, so ook sy grafsteen so die op sy ma s'n is foutief.

Sterfkennis: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33SQ-GBKQ-YKJ?i=189&cc=...

Grafsteen: https://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=1086616

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all

Hendrik Anthonie Michael Fourie's Timeline

1894
August 10, 1894
Harrismith
1929
October 19, 1929
1973
July 11, 1973
Age 78
Parys (Hospital)
????
Free State, KOPPIES, Urban area Free State, KOPPIES, New Cemetery