Hendrik Johannes Vermeulen, b3c2d8e6

Is your surname Vermeulen?

Research the Vermeulen family

Hendrik Johannes Vermeulen, b3c2d8e6's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Hendrik Johannes Vermeulen, b3c2d8e6

Hy en sy boer Jacobus Gerhardes (Kootjie) het hulle gevestig waar Kerkplein later uitgelê is. Vermeulenstraat is na hulle vernoem.

Hendrik se huis het die terrein van die huidige paleis van Justisie gestaan.

Hy en sy broer is messelwerk kennis en het gehelp met oprigting van die eerste kerkie op Kerkplein. Die gemeente het bekend gestaan as Pretoria Philadelphia Broederschap.

'n Kommissieraad van die Volksraad vergader van 27-30 Mei 1856 'ten huizen van den heer Vermeulen' (Hendrik) en word bepaal dat PRetoria die hoostad sou wees.

Hy was veral besig met perdekoetsritte na Oos-Transvaal. In die Staatskoerante van 28 Des 1871 word hy as 'lid van die Landkommissie aangewys'. In die Staatskoerant van 10 Jul 1866 word hy as Heemraadslid aangewys. In die Staatskoerant van 30 Aug 1873 word hy as lid van die Heemraad herkies.

view all 12

Hendrik Johannes Vermeulen, b3c2d8e6's Timeline

1819
May 2, 1819
August 13, 1819
Colesberg, Bo-Karoo, Northern Cape, South Africa
1843
March 30, 1843
Colesberg, Bo-Karoo, Northern Cape, South Africa
1845
1845
Kaap Kolonie
1846
June 14, 1846
Kaapkolonie, Suid-Africa
1848
April 18, 1848
Pretoria, Pretoria, Gauteng, South Africa
1850
April 5, 1850
Colesberg, Bo-Karoo, Northern Cape, South Africa
1852
1852
Hartbeespoort, Pretoria