Jacoba Magdalena Aletta Swarts, f4g4

Is your surname Swarts?

Research the Swarts family

Jacoba Magdalena Aletta Swarts, f4g4's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Jacoba Magdalena Aletta Swarts, f4g4

Dit is nie 100% seker wie haar ouers is nie. Lyk eerder of sy en Gabriel broers was

Dit is wel seker dat sy en Gabriel Johannes Swarts sv Jacobus Johannes neef en niggie is.

Jozua en sy vrou se naam kom die beste ooreen van die broers met JMA Swarts se kinders se name. Ook klop die ouderdomme die beste.

Haar seun Abraham se naam se oorsprong is nie seker nie

Die dogter op die foto is Johanna wat vir Kowie en outante JC Swart (18 April 1848 - 16 Aug 1933) tot hulle dood in Aug 1933 versorg het. Sy is later getroud met Frans Smit van die plaas Bakkiespomp

--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Possibly her grave: http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=1643609

view all 19

Jacoba Magdalena Aletta Swarts, f4g4's Timeline