![](https://www.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1646154955)
![](https://www.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1646154955)
Bronne/Sources:
Judi Marais-Meyer registers - HORAK
Geslagregister van Vroeë Kaapse families - C C de Villiers
HORAK
Jan Andries (Andreas) Horak
v. Altendamm, in Hannover. Aank. 1734 soldaat, later assistent, boekhouer en in 1750 landdrost van Swellendam. Tree uit die diens van die H.O.I.K. 1766. x 15.3.1739 Duyfje Uytema, wed.v. Noah Bakker;
1 kind vroeg oorlede.
xx 21.6.1741 Josina van Wielligh;
3 kinders
xxx 2.4.1748 Anna Catharina Nusser;
Kind 4 het die meeste nakomelinge voortgebring.
Ander kinders by 3de huwelik was ook
b5
b6 - het nageslag
b7 en b8
xxxx 3.7.1760 Anna Christina Haak, wed.v. Pieter Paulus Groenenburg.
Geen kinders uit die laaste huwelik.
1696 |
April 4, 1696
|
Altendamm, Hannover, Germany
|
|
1742 |
1742
|
Suid Afrka, Kaap
|
|
1743 |
March 20, 1743
|
Suid Afrika, Kaap
|
|
1745 |
November 15, 1745
|
Suid Afrika, Kaap
|
|
1747 |
August 13, 1747
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1749 |
1749
|
Cape Province, Western Cape, South Africa
|
|
1750 |
November 24, 1750
|