Jan Jacobus Botes, b2c1d7

Is your surname Botes?

Research the Botes family

Jan Jacobus Botes, b2c1d7's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Jan Jacobus Botes, b2c1d7

Saam met twee v. sy seuns en 'n skoonseun deur Basoeto's vermoor te Salpeterpan, Brandfort 28.6.1865. GISA BOTES Geslagsregister

Jan Jacobus Botes is op 26 Augustus 1800 in die distrik Beaufort-Wes gebore en op Swellendam gedoop. As jongman het hy reeds teen 1820 in die omgewing van die Caledonrivier ’n winsgewende boerdery gehad. Hier bou hy ’n groot veestapel op. Eers verhuis hy na die plaas naby Bethulie en later na Brandfort waar hy in die nabyheid van die huidige Botesberg woon en bekend staan as “ryk” Jan Botes. Dit was Jan Botes wat later geld aan dominee Andrew Murray sou voorskiet vir ’n kerkgebou in Bloemfontein. Eers rentevry en na die leentydperk van twee jaar teen 4½% rente. In 1865 is hy vermoor deur ’n groep Basoeto’s wat sy huis geplunder en met R1 600 aan kontant en met ’n ryk buit van vee weggekom het.

Source (Click Here)

In die Bloemfonteinargief is sy Bybel met 'n stamregister voorin - F Beukes. Herbegrawe, c 1958 op die plaas "Mooiwater", Brandfort eienaar Jan Botes. - Bron: Bettie Kleynhans, 2017.


Boedel / Estate No. VAB MHG B149



http://www.safamilytree.com/TNG/getperson.php?personID=I2163&tree=P...

view all 19

Jan Jacobus Botes, b2c1d7's Timeline

1800
August 26, 1800
Koup, Central Karoo DC, Western Cape, South Africa
1801
March 8, 1801
Swellendam, Overberg DC, Western Cape, South Africa
1825
December 28, 1825
Northern Cape, South Africa
1827
June 30, 1827
Free State, South Africa
1830
June 17, 1830
Cape Colony, South Africa
1831
November 6, 1831
1833
June 18, 1833
Winburg.
1837
August 12, 1837
Cradock, Cape Of Good Hope, South Africa
1838
November 29, 1838