Joachim Christoffel Fourie

Is your surname Fourie?

Research the Fourie family

Joachim Christoffel Fourie's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Joachim Christoffel Fourie

Birthdate:
Birthplace: Carolina, Welgevonden Plaas, South Africa, 1185
Death: June 09, 1958 (81)
Zuid Afrikaanse Hospitaal, Pretoria, South Africa
Place of Burial: Carolina, South Africa
Immediate Family:

Son of Generaal Joachim Christoffel Fourie and Aletta Elizabeth de Clercq
Husband of Catharina Elizabeth Maria Fourie and Isabella Aletta Fourie
Father of Margaretha Aletta Catherina Fourie; Aletha Elizabeth Maria Fourie; Catherina Elizabeth Maria Fourie and Joachim Christoffel Fourie
Brother of Christiaan Ernst Fourie; Jacob Joachim Fourie; Martha Sophia Fourie and Ds Hermanus Cornelius Marthinus Fourie

Occupation: Boer, Bevelvoerder Carolina Kommando (1915-1932), Bevelvoerder van Carolina kommando gedurende Duits-Wes ekspidisie Eeste Wereld Oorlof (ontvang D.S.O), Lid van volksraad vir Baberton Oostransvaal distrik in Smuts regering 1920-24
Managed by: Private User
Last Updated:

About Joachim Christoffel Fourie

Joachim Christoffel Fourie is in 1877 in Carolina distrik gebore die derde seun van Genl. J.C Fourie en Alletha Elizabeth De Clercq (dogter van voortrekker leier en stigter van Klerksdorp; Jacob De Clercq). Joachim is die broer van Dr. Herman Fourie een van die vertalers van die Bybel in Afrikaans. Joachim het op die plaas Welgevonden in die Carolina distrik groot geword. As jong man neem Joachim deel in die Tweede Vryheidsoorlog in die Carolina Commando onder die bevel van sy pa Genl. J.C. Fourie. Hy neem deel in veldslae; Platrand, Spoeinkop, Nelshoofte, Berg-en-Dal en die slag van Witkloof op 2 Nov 1900 waar sy vader noodlotig gewond is.

Na die oorlog boer Joachim op Welgevonden. In 1915 word hy die bevelvoerder van die Carolina Kommando 'n pos was hy beklee tot 1935. Hy voer die Kommando tydens die Duits-wes ekspidisie (Eerste Wereld Oorlog). Vir sy diens gedurende die oorlog ontvang hy die "Distinguished Service Order" (D.S.O) van die Britse ryk. Van 1920-24 staan Joachim vir die Suid-Afrikaanse Volksraad vir die Baberton (Oos-Transvaal) kiesafdeling en verteenwoordig hy die Suid-Afrikaanse Party in die Smuts regering in die Parliament.

Vir die res van sy lewe tot sy dood in 1958 boer hy op Welgevonden met 'n gemengde boerdery wat skape, beeste, koring, mielies en vrugte insluit. Hy speel ook 'n aktiewe rol in die Carolina gemeenskap gedurende die jare.

Joachim is in 1903 getroud met Catharina Elizabeth Maria Joubert (b.1883) die dogter van Genl. David Johannes Joubert. Uit die huwelik is drie dogters gebore; Margaretha Aletta Catherina (b.1903), Aletta Elizabeth Maria (b.1905) en Catherina Elizabeth Maria (b.1910). Sy vrou sterf in 1915. In 1917 trou hy met sy eerste vrou se jonger suster Isabella Aletha (Isie) Joubert (b.1891). Uit die huwelik is sy seun Joachim Christoffel in 1921 gebore.

view all

Joachim Christoffel Fourie's Timeline

1877
January 26, 1877
Carolina, Welgevonden Plaas, South Africa, 1185
1903
December 19, 1903
Welgevonden, Carolina Dist,, Transvaal Kolonie
1905
June 5, 1905
Welgevonden, Carolina Dist,, Transvaal Kolonie
1912
September 19, 1912
Welgevonden, Carolina Dist,, Transvaal, Unie van Suid Afrika
1921
March 16, 1921
Carolina, Eastvaal District Council, Mpumalanga, South Africa
1958
June 9, 1958
Age 81
Zuid Afrikaanse Hospitaal, Pretoria, South Africa
1958
Age 80
Welgevonden 412 Farm Cemetery, Carolina, South Africa