Historical records matching Johan Albertus Loubser, b1c4
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
son
-
daughter
-
son
-
father
-
mother
-
brother
-
brother
About Johan Albertus Loubser, b1c4
c4 Johan Albertus Loubser^ [Vlg Oude Kaapse Familien, Deel II,A – O, bls. 247 – verskyn sy naam as Johan Albertus Lopser)(In die oudste lidmateboek van Swartland word ook Jan Lopser geskryf.)], ≈ 1720-09-29 Stellenbosch [vgl: https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-12336-19091-19?cc=1478..., Loubsser], † 1755 (ouderdom 34), testament 7/11 no 12. Volgens sy inventaris, gedateer 1755-08-07 het hy 'n plaas by Paardeberg genaamd Oranje, 'n opstal agter die Piketberg op Langevallei en 'n opstal op Jakkalsvallei besit. Trou Hy x op 1741-10-08 Stellenbosch [vgl: https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-266-12344-94995-51?cc=1478...], met Elizabeth Johanna Mostert (b9/c4), ≈ 1725-09-09 Kaapse kerk [vgl: https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-11116-195218-13?cc=147...], D/v Johannes Mostert en Hilletje Olivier (a2/b10), die weduwee van sy oom, Eduard Loubser (b2). Sewe kinders is uit die huwelik gebore. Burger Stellenbosch. [Vlg. Na Tweehonderd Jaar Ned. Geref. Gemeente Swartland deur ds A P Smit, M.A.Bls. 29 – word hy en sy gade se name genoem onder die eerste lidmate met die stigting van die gemeente op Saterdag 27 Junie 1745. Hy het vroeg in die 18de eeu vanuit Stellenbosch-distrik in die rigting van Swartland verhuis. In dieselfde boek op bls. 212 verskyn daar foto’s van G. en J. Loubser, asook op bls. 214 van ene E J Loubser].
Erkenning: Melt vd Spuy Loubser
Johan Albertus Loubser, b1c4's Timeline
1720 |
September 29, 1720
|
||
September 29, 1720
|
Cape Province, South Africa
|
||
1720
|
Stellenbosch, Cape Province, South Africa
|
||
1742 |
1742
|
||
1744 |
1744
|
||
1746 |
1746
|
||
1748 |
1748
|
||
1750 |
September 27, 1750
|
||
1752 |
1752
|