Johannes Bodenstein

Is your surname Bodenstein?

Research the Bodenstein family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johannes Bodenstein

Volgens Visagie in Voortrekker Stamouers was hy in die distrik Beaufort woonagtig en verlaat hy vermoedelik die Kolonie teen die einde van 1837 verlaat om horn middel-1838 in Natal te vestig.

Beklee in Natal die ampte van heemraad, hawemeester, landdros en Volksraadslid, maar hy

word veral onthou as sekretaris van die Natalse Volksraad.

Trekgeselskap: Onbekend.

Sover bekend stam Suid-Afrika se Bodensteins almal af van Johannes. Hy was ‘n Veldkornet oor ‘n streek in die distrik Beaufort-Wes. Hy verlaat die Kaap Kolonie in 1837 en ons vind hom weer ‘n jaar later gevestig in Port Natal. Hy is lid van die Volksraad in 1842, dien ook as landdros en hawemeester. Van 1942 tot 1845 is hy Sekretaris van die Volksraad. Hy verlaat Natal saam met Genl A.W.J. Pretorius en sterf in 1848 te Suikerbosrand (Heidelberg) op pad na Wes-Transvaal.



Boer dist. Beaufort-Wes asook veldkornet, trek 1837 na Port Natal, dien as landdros en hawemeester en sekretaris Natalse volksraad.

view all 15

Johannes Bodenstein's Timeline

1796
February 28, 1796
Graaff-Reinet, EC, South Africa
February 28, 1796
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1819
August 2, 1819
Beaufort West, Central Karoo DC, Western Cape, South Africa
1821
June 19, 1821
Beaufort West, Western Cape, South Africa
1823
August 4, 1823
Beaufort West, Western Cape, South Africa
1824
September 20, 1824
Beaufort West, Western Cape, South Africa
1827
November 4, 1827
Beaufort West, Western Cape, South Africa
1828
August 14, 1828
Beaufort West, Central Karoo District Municipality, Western Cape, South Africa
1832
March 2, 1832
Beaufort West, Central Karoo DC, Western Cape, South Africa