Johannes Hendrik Vorster

Is your surname Vorster?

Research the Vorster family

Johannes Hendrik Vorster's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johannes Hendrik Vorster

Name Johannes Hendrik Vorster Born 22 Dec 1788 Olifantsrivier Find all individuals with events at this location [1] Christened 11 Apr 1789 Tulbagh Find all individuals with events at this location [1] Gender Male Died 19 Oct 1860 Lady Grey, De Kraal Find all individuals with events at this location [2] Person ID I11 vorster Last Modified 28 Sep 2004

Father Jacobus Adriaan Vorster, c. 11 Jan 1767, Tulbagh Find all individuals with events at this location, d. Jun 1822, Cradock, Waterval 453 Find all individuals with events at this location Mother Maartje Lubbe, c. 6 Jul 1771, Tulbagh Find all individuals with events at this location Married 24 Feb 1788 Stellenbosch Find all individuals with events at this location [1] Notes Gedoop 06.07.1771 (b12c8d1) dv Johannes Hendrik Lubbe en ElsieBurger Family ID F6 Group Sheet

Family 1 Sophia Aletta Jacoba de Meyer, c. 18 Aug 1793, d. 6 May 1843, Burgersdorp,Hartebeesfontein 173 Find all individuals with events at this location Married 22 Dec 1811 Graaff-Reinet Find all individuals with events at this location [1] Notes Gedoop 18.08.1793 + voor 1860 dv Oelof Abraham Servaas Meyer enAnna Christina Weideman Children

	1. Jacobus Adriaan Vorster,   b. 24 Nov 1812,   d. 21 Aug 1868, Lydenburg Find all individuals with events at this location
	2. Anna Christina Vorster,   b. 29 Mar 1815, agter Sneeuwberg Find all individuals with events at this location,   d. 25 Apr 1837, Burgersdorp,Hartebeesfontein 173 Find all individuals with events at this location
	3. Olof Abraham Vorster,   b. 18 Nov 1816,   d. 23 Oct 1893, Aliwal Noord,Treurfontein. Find all individuals with events at this location
	4. Martha Aletta Vorster,   b. Abt 1817
	5. Johannes Hendrik Vorster,   b. 2 Dec 1818, Cradock Distrik Find all individuals with events at this location,   d. 8 Jan 1878, Aliwal Noord,Strydpoort Find all individuals with events at this location
	6. Pieter Johannes Vorster,   b. 7 Sep 1820, Kamdebo Find all individuals with events at this location,   d. 1 Jan 1908, Middelburg Tvl, Klipplaatdrif Find all individuals with events at this location
	7. Martha Aletta Vorster,   b. 5 May 1822, Burgersdorp Find all individuals with events at this location,   d. 7 Jun 1878, Wodehouse, Belmont. Find all individuals with events at this location
	8. Sophia Aletta Jacoba Vorster,   b. 23 Nov 1823,   d. 17 Nov 1888, Kylemore Find all individuals with events at this location
	9. Elsie Johanna Dorothea Vorster,   b. 1825
	10. Barend Johannes Vorster,   b. 3 Oct 1826,   d. 18 Apr 1905, Aliwal Noord,Rietfontein Find all individuals with events at this location
	11. Schalk Willem Vorster,   b. 2 Aug 1828, Colesberg,Hartebeesfontein 173 Find all individuals with events at this location,   d. 22 Sep 1902, Lady Grey, in sy huis Find all individuals with events at this location
	12. Aletta Susanna Vorster,   b. 23 Dec 1829, Burgersdorp,Hartebeesfontein 173 Find all individuals with events at this location
	13. Alwyn Louis Vorster,   b. 15 Oct 1831, Burgersdorp,Hartebeesfontein 173 Find all individuals with events at this location,   d. 7 Jan 1862, Lady Grey Find all individuals with events at this location
	14. Johanna Maria Vorster,   b. 26 Nov 1833, Burgersdorp,Hartebeesfontein 173 Find all individuals with events at this location
	15. Frans Christiaan Vorster,   b. 5 Jan 1836, Burgersdorp,Hartebeesfontein 173 Find all individuals with events at this location,   d. 2 Apr 1888, Bloemfontein, Vaalbank. Find all individuals with events at this location
	16. Willem Jacobus Vorster,   b. 11 Jul 1837, Burgersdorp,Hartebeesfontein 173 Find all individuals with events at this location,   d. 31 Mei 1863, Aliwal Noord,De Kraal Find all individuals with events at this location Family ID 	F11 	Group Sheet

Family 2 Margaretha Aletta van Zyl, b. Abt 21 May 1801, Kaapstad Find all individuals with events at this location, d. 27 May 1858, Burgersdorp Find all individuals with events at this location Married 4 Mar 1844 Colesberg Find all individuals with events at this location [1] Family ID F12 Group Sheet

Notes Hy verskyn vir die eerste keer op Graaff Reinet se Opgaafrolle in 1805,wat aantoon dat hy 1 perdewa,1 perd en 40 bokke besit.In 1807 het hy 5 beeste,12 skape en 8 bokke.

In 1810 word hy weer gelys op die opgaaf as die eienaar van 10 beeste,123 skape en 60 bokke. Hy woon in die agter Sneeuwberg distrik.

In 1812 is hy getroud,het 1 seun ,20 beeste,264 skape en 40 bokke.

In 1813 se opgaaf, gerfinaliseer tussen 1 Februarie en 9 Maart 1814, het hy 1 seun,34 beeste,250 skape en 30 bokke - woonplek dieselfde. In 1814 - 1 seun,28 beeste,106 skape, 20 bokke en hy woon in Tarka distrik. In 1815 - 1 seun, 1 dogter,35 beeste,200 skape en 14 bokke, en hy is terug in agter Sneeuwberg. In 1816 - 33 beeste,240 skape en 60 bokke. In 1817 - 2 seuns, 1 dogter,28 beeste,307 skape en 109 bokke. In 1818 - 3 seuns,1 dogter,13 perde,32 beeste,360 skape en 130 bokke. In 1819 - 3 seuns, 1 dogter, 50 beeste,400 skape wn 172 bokke. In 1820 - 4 seuns, 1 dogter,63 beeste,420 skape en 180 bokke.(Pieter Johannes Vorster gebore)

Op 3 Februarie 1821 vra hy "die ewigdurende erfpag op de Kuyperskraal, gelegen aan de Osvontyn opt Nieuweveldt", distrik Beaufort in die veldkornetskap van A J Vorster.(GR1 13/16 Part 2) Dit is nie duidelik of hy die reg verkry het nie.

In 1822 - 4 seuns, 2 dogters,14 perde,49 beeste,605 skape en 65 bokke.

In 1824 - 4 seuns, 3 dogters, 2 waens,5 perde,25 beeste,400 skape.

Op 2 Aug 1827 maak JHV en Sophia n testament wat hulle onderteken op "Sterrenberg Spruit".

Op 31 Maart 1837 doen Johannes Vorster aansoek (en verkry) n toekenning op die plaas Hartebeesfontein 173, groot 3401 morg in die veldkornnetskap Brak Rivier, distrik Albert.Op dieselfde datum verkry Jacobus Vorster regte op die aangrensende plaas Rietfontein 174 groot 3736 morg ook in die distrik.(QRR 9; Somerset East Quitrents Vol 7 folio 37 en 38) Hierdie Jacobus is heelwaarkynlik JHV se jonger broer.

Hy verkoop die plaas aan Adolph Mosenthal op 10 Sep 1851 vir £1068-0-0 (T1471, 15.9.1852) (Hierdie twee plase is te sien op kaart Queenstown 3126 by 31 grade 03 min Suid en 26 grade 14 min Oos)

Hy is oorlede as n wewenaar op die plaas "de Kraal over Kraai River division of Aliwal" Noord oud 71 jaar 9 mnde 27 dae op 19 Oktober 1860 volgens sy doodsertifikaat.

Plaas is " De Kraal 146 " distrik Lady Grey, oorkant en aangrensend aan die Kraai Rivier op Kaart Aliwal Noord 3026, 27 grade 08 min Oos en 30 grade 52 min Suid (Akteskantoor,Kaapstad) : Die plaas van 1627 morg word getoon as behorende aan Barend Johannes Vorster sedert 1 Sep. 1851, ( gegee aan hom asn "grant"- Albert Quitrents Vol. 2 Part 3 bls 88) en hy dra op 22 Mei 1864 oor aan Alewyn Louis Vorster,een helfte; op 15 Okt 1864 dra ALVorster sy deel oor aan WJ van Heerden. Op 2 Mei 1872 verkoop BJ Vorster sy helfte aan ene TN Bowrie.

Kaapse Argief : Sy testament van 19 April 1858 opgestel in Burgersdorp,stel Willem Abraham van Dyk aan as Eksekuteur,meld sy 15 kinders en toon dat hulle reeds hulle moedersdeel ten bedrae van 253 riksdalers,1 schelling en 1 stuiwer van Sophia de Meyer ge-êrf het.Sy laaste testament, geskryf op 2 November 1858 toon dat hy (toe) woonagtig was op Erf No 53, Burgersdorp, Distrik Albert. Teen die tyd was sy tweede vrou ook reeds dood , sowel as twee van sy dogters tw. Aletta Susanna en Anna Christina. Uit die Testament blyk dit dat hy15 kinders gehad het. Die testament verdeel alles onder die 13 kinders plus die kinders van Aletta en die kind van Anna.( Martha Aletta is waarskynlik dood voordat sy gedoop was.) Hy benoem op 16 Januarie 1860 sy skoonseun Johannes Jacobus Vorster, Barendzoon, as Ekseketeur van sy boedel omdat sy seun Johannes Hendrik Vorster nie kans sien daarvoor nie.( Na die dood van Sophia op 6 Mei 1843 op Hartebeesfontein 173 in die Burgersdorp distrik is hy op 4 Maart 1844 op Colesberg weer getroud met Magaretha Aletta van Zyl wat ook oorlede is op 27 Mei 1858 in Burgersdorp)

Op 15 September 1851 maak die regering n "grant" van die Plaas Strydpoort 152, groot 2260 morg aan Johannes Hendrik Vorster (Albert Quitrents Vol. 2 Part 3 bls. 116) . Op 29 April 1863 gaan n gedeelte van 522 morg na Johannes Jacobus Vorster. Op 16 November1868 verkoop JHV die balans van 1737 morg aan ene Gabriel Nel. (Die plaas Strydpoort 152 grens aan De Kraal 146)

(Hierdie JHV was skynbaar sy seun ,gebore in 1818 en Johannes Jacobus kan JHV de Oude se skoonseun wees (seun van sy jonger broer Barend Johannes),getroud met sy dogter Sophia Aletta Jacoba)

Sources [S2] Geneaological Institute of South Africa Records..

[S8] MOOC 6/9/xxxxx.


view all 21

Johannes Hendrik Vorster's Timeline

1788
December 22, 1788
Olifants Rivier Nedersetting, Cape of Good Hope
1789
April 11, 1789
April 11, 1789
Tulbagh
1812
November 24, 1812
1815
March 29, 1815
Agter Sneeuberg
1816
November 18, 1816
Graaff-Reinet, Cape Colony, South Africa
1818
December 2, 1818
Cradock, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
1820
September 7, 1820
Kamdeboo
1822
May 5, 1822
Burgersdorp, Drakensberg District, EC, South Africa