![](https://assets10.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1666205812)
![](https://assets11.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1666205812)
Name: Johannes Jacobus (Hans) Erasmus
Prefix: Veldkornet
Death: Sergauts(?)rivier, Distrik Swellendam
Christening: 3 JAN 1790
•Note:
Volgens Jan Visagie in Voortrekker Stamouers woon hy te Keispoort (Keyspoort), Swart-Keirivier, Tarka, Somerset. Die bekende militêre pos Tarkapos was op sy plaas gevestig.
Hy vertrek uit die Kaap teen Oktober 1837, blykbaar as leier van ’n geselskap. Dis egter nie heeltemal seker of Hans Erasmus wel dadelik ’n Voortrekker geword het nie. Hy en sy provisionele veldkornet , Jan du Plessis, het hulle bedanking (volgens Historia) gelyktydig of ongeveer dieselfde tyd ingedien. Siviele kommissaris Gilfillan bet die twee se bedanking in een sin gerapporteer en bygevoeg dat bulle die grens oorgesteek het.
Dis bv moontlik dat hy eers oorkant die noordoosgrens gaan woon het, dit wil sê suid van die Oranje gebly het en heelwat later na die noorde is.
Father: Petrus Rasmus Erasmus c: 28 FEB 1762
Mother: Anna Maria Klopper c: 4 MAY 1766
Marriage 1 Hester Carolina Botha c: 7 MAY 1797
•Married: 28 APR 1811 in Graaff-Reinet
Children
1. Catharina Elizabeth Erasmus b: 7 DEC 1824 in Cradock, Kaap
2. Hester Carolina Erasmus b: 20 APR 1816 c: 8 JUL 1816 in Graaff-Reinet
3. Anna Sophia Erasmus b: 24 APR 1812 c: 6 SEP 1812 in Graaff-Reinet
4. Maria Geertruyda Erasmus b: 8 MAR 1814 c: 10 JUL 1814 in Graaff-Reinet
5. Johanna Elizabeth Erasmus b: 22 SEP 1818 c: 6 DEC 1818 in Cradock
6. Jacomina Elizabeth Erasmus b: 29 MAR 1822 c: 17 APR 1822 in Cradock
7. Elizabeth Catharina Erasmus b: 7 DEC 1824 c: 4 APR 1825 in Cradock
8. Petrus Rasmus Erasmus b: 17 NOV 1826 c: 2 APR 1827 in Cradock
9. Rudolph Philippus Botha Erasmus b: 1831
10. Johannes Jacobus Erasmus b: 1833 in King Williamstown
Sources:
1.Author: Pieter du Plessis
Title: Geslagsregister van die Erasmus Familie van Jacob Rudolf Erasmus
Note:
Ontvang op ErasmusSA via epos.
2.Title: SAG 2 (Erasmus), toegevoer deur Wendy Perry
3.Title: Historia
Page: 1986-1990