Historical records matching Johannes Jacobus Christoffel Heynike
view all 18
Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
daughter
-
son
-
brother
-
brother
About Johannes Jacobus Christoffel Heynike
"Oom Johnny" is gebore in Stellenbosch en hy het gestudeer by die die Victoria kollege. Hy het op 18 begin werk as onderwyser in die distrik Uitenhage. Daarna het hy by die prokureursfirma Findlay, McRoberts en Niemeyer in Pretoria begin werk. In die Anglo-boereoorlog het hy as adjudant onder Danie Theron gedien. Hy is gewond en vir 2 jaar na St Helena gestuur as krygsgevangene. Mettertyd het hy in Lichtenburg gevestig, was vennoot by die prokureursfirma Meintjies en Heynike, en het getrou met Nita Maartens in 1905. Sien die artikel in die Lichtenburg jjarblad vir verdere inligting (onder media) Hy is skielik oorled op Nuwejaarsdag op die Molopo naby Lichtenburg tydens 'n familievakansie.
view all 11
Johannes Jacobus Christoffel Heynike's Timeline
1875 |
May 27, 1875
|
||
1907 |
April 10, 1907
|
||
1910 |
February 12, 1910
|
||
1912 |
March 8, 1912
|
||
1913 |
October 1, 1913
|
||
1916 |
June 14, 1916
|
||
1918 |
February 7, 1918
|
Lichtenburg, Ngaka Modiri Molema, North West, South Africa
|
|
1926 |
January 1, 1926
Age 50
|
Malopo, Lichtenburg, Transvaal, South Africa
|
|
???? |