Johannes Lodewicus Pretorius

Is your surname Pretorius?

Research the Pretorius family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Johannes Lodewicus Pretorius

Also Known As: "Lodevicus", "Lodewikus", "Lodewicus", "Johannes Lodewicus Pretorius"
Birthdate:
Birthplace: Paarl, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
Death: August 22, 1779 (62)
Camdeboo, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika (Died on same day as wife)
Place of Burial: Graaff-Reinet, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
Immediate Family:

Son of Lodewyk Pretorius and Maria Marie Pretorius, b2
Husband of Anna Sophia Pretorius
Father of Anna Maria Pretorius, b5c3d1; Johannes Lodewyk Pretorius, b5c3d2; Magdalena B5c3d3 Booysen, b5c3d1; Martha Sophia van Heerden; Johannes Lodewicus Pretorius and 5 others
Brother of Johanna (Anna) Theron, b5c1 and Maria Theron, b5c2
Half brother of Charles Marais, c1d1; Magdelena Marais, c1d2; Pieter Marais, c1d3; Daniel Marais, c1d4; Pieter Marais and 2 others

Occupation: Landbouer en Veeboer, VEEBOER, Boer Pretoriuskloof
DVN: b5c3
Managed by: Petrus Johannes Erasmus
Last Updated:

About Johannes Lodewicus Pretorius


Prerorius

GR - C C de Villiers

A.b5cc3 Johannes Lodewicus » 22.8.1717, burger Drakenstein, x 18.91740 Anna Sophia Botha

Judi Marais-Meyer registers - BOTHA/MARAIS

--------------------------------------------------------------------------------

Johannes Lodewicus, enigste seun van Lodewyk Pretorius en sy vrou Maria Rousseau, is gebore op 22 Augustus 1717, ses maande voor die oorlye van sy Vader. Na twee jaar van weduweeskap hertrou sy moeder met Charles Marais, oudste seun van Charles Marais en Anna de Ruelle. Dit is al Vader wat die klein seuntjie ooit sou ken en hy hernoem dan ook sy stiefvader in sy derde seun wat hy Char1 Pretorius doop. Dit is hierdie Charl Pretorius wat die voorvader sou word van al die latere Sarel Pretoriusse.

Rustig woon hierdie gesin vir die volgende dertig jaar in die Franshoek-vallei waar al tien hul kinders gedoop word, die oudste twee in die gemeente van Paarl en die ander agt in die Tulbagh gemeente. Die oudste seuntjie is jonk oorlede en die tweede jongste word gebreklik gebore.

Hierdie feite dra miskien by tot die gees van liefde en mededeelsaamheid wat weerspieel word in die testament wat die egpaar opstel op hul oudag. Benewens die gewone bemakings aan die langslewende, word daar ook 'n bemaking gedoen van vyf-en-twintig guldens aan die diakonie vir die armes van hul ou gemeente, 'tLand van Waveren' oftewel Tulbagh.

Hulle testament word opgestel deur die heer H. A. Burggeman en nie minder as sewe vriende word geroep om as getuies te teken: Pieter Joubert, Gideonizoon; Pieter du Plessis; Jacob Naude; Pieter Coenradi; Jacubus Hugo; Jan Gysbert Olivier en Hendrik Francois Moller.

Danksy hierdie testament wat op 27 Februarie 1771 opgestel en onderteken word in 'tLand van Waveren, en die kodisil wat agt jaar later, op 9 Julie 1779 'in de Camdeboo' bygevoeg word, kan ons dus met sekerheid bereken dat Louw en Anna Pretorius met hul gesinne tussen die jare 1771 en 1779 die Boland verlaat het en in die Camdeboo ingetrek het.

Die kodisil wat tot Louw en Anna Pretorius se testament bygevoeg word, lees soos volg:'Op hujiden den 9 July des jaars 1779, wierd uit eigen goedkeuring van den BurgerJOHANNES LODEWICUS PRETORIUS, Burger aan Stellenbosch, benevens sjin hujisvrouw ANNA SOPHIA BOTHA verklaart, als borgen te stellen, namentlik twee onbedwongen mannen die toezigt zouden hebben over de geene die 't Langslevende zoude zjin of nablijven. Als ook over de nalatende onmondige kinderen, so sjin sji of dan byvden in aanmerking, als ook in goedkeuring over een gekoomen, terwjil sji door Gods genadige Zeegen nog gejiden met haar volle kennis waaren, tevore verzocht deeze te-daartoe-gestelde in aanmerking van volmagten, als den Burger David Schalk van der Merwe. benevens Johannes Lodewicus Pretorius Louwlzn.; beide burgers aan Stellenbosch. Dewelke belovende en met eygener hand ondertekende dat so wanneer een bejiden sou komen te overlejiden, t'sy Man of Vrouw, om dan een behulpsame hand in dezen bieden, dat er geenevan de erfgename de Previlegie zouden durven onderstaan om den langstlevende tot mollestering van fandiitie te forseren. dan ter tyt en wyl wanneer de beiden Lieden mogte ontslapen zgn maar ook daar en teegen is met goeder voorzorge van den aangestelde volmagten en volgens evgen goedkeuring van den bovengen oude Lieden dat er geen fandutie gedaan zal worden dan met bewilliging van de langstlevende.Dit alles verklaare en ondertekene zji met eigener hand, als volgt:

as geteekend: JOHANNES LODEWICUS PRETORIUS

ANNA SOPHIA BOTHA

DAVID SCHALK VAN DER MERWE

JOHANNES LODEWICUS PRETORIUS

gedaan in Camdebo ten 9 July Anno 1779 vertoond ter Weeskamer aan Cabo de Goede Hoop den 26 October 1779'.

Johannes Lodewicus is dus oorlede in Augustus 1779 en volgens sommige van sy nageslag, begrawe in die Pretoriuskloof naby Graaff Reinet.

Op 18 Julie 1780 stel die nagelate eggenote haar testament op soos volg: Sy verdeel die boedel gelykop onder al die kinders maar maak spesiale melding van haar oudte dogter Anna Maria getroud met David Schalk van der Merwe, Davidizn., en bepaal dat genoemde Anna Maria, benewens haar regmatige erfporsie, ook die slawemeid genaamd Hermina van die Kaap, tesame met sulke kinders as wat die meid sou h&, moet erf. Indien die slawemeid Hermina voor die testatrise te sterwe sou kom, moet die som van een duisend gulden aan die dogter Anna Maria uitbetaal word, 'als een compensatie voor de sorge en oppasinge' wat haar dogter haar bewys na haar man se dood. Verder bepaal sy dat aan haare zoon Hendrik Stephanus Pretorius die mits Jichaemsge-brekkelykhepd Pmand ter sjine hulpe en oppasingen steets hoogst nodig heeft, te legateeren de slavenjonge Sarel van de Caab.

Die egpaar het dus vyf seuns en vier dogters grootgemaak en, met enkele uitsonderinge, vorm hierdie vyf seuns die basis van die Pretorius bevolking in die Kaap-Provinsie vir die volgende 100 jaar. Die oudste drie seuns Louw, Willem en Sarel word boere-pioniers in die Oos-Kaap, en die twee jonger broers Hendrik en Piet in die bo-Karoo. Buiten waar daar ondertrouery met neefs en niggies, die nasate van hul oom Johannes, die ouer broer van Lodewyk was, het feitlik geeneen van hierdie geslag aan die trek na Natal en Transvaal deelgeneem nie; weereens getrou aan die bloed wat in hulle are vloei. Mev Murray skryf oor hulle: On the whole this class of people may be described as eminently loyal to the British Government. not from any English leanings certainly, but from their conservative habits, and even from religious feeling .'

FURTHER INFORMATION ON JOHANNES LODEWICUS PRETORIUS (1717-1779)

PROVIDED BY MARGARET CAIRNS OF RONDEBOSCH.

baptised: 22.8.1717

died: 22.8.1779 (MOOC 611 p.156)

married: 18.9.1740, Anna Sophia Botha

Evidence of place of residence:

1. 'Breede Kiver, District Worcester'-DN 195711837, MOOC 6/9/10 of his son, Willem states that he was born there.

2. 'in 't Land van Waveren'-MOOC 8115, no 7, 1.9.1774, estate papers of J. S. Marais-see notes on Lodewyk Pretorius.

3. 'in 't Land van Waveren'-MOOC 711127 nos. 1 and 2, wills of Johannes Lodewicus Pretorius made 'ten huyse van den voorleser, H.A. Bruggeman in 't Land van Waveren.'Johannes Lodewicus Pretorius was the only son of Lodewyk Pretorius and his wife, Maria Rossouw and he was not yet a year old when his father died in 1718. Maria then married Charles Marais by whom she had seven children. Johannes must therefore have grown up on Rust en Werk left to Maria by Lodewyk.As will be observed from the notes on Lodewyk, Johannes was later in possession of the unidentified farm 'in 't Land van Waveren' which he later sold to his step-brother Johannes Stephanus Marais. Several items of evidence point to the fact that he lived in this area throughout his life, his will was made there and five weeks later he died 'in 't Land van Waveren' and was no doubt also buried there. However it has not been found possible to establish with any degree of certainty exactly WHERE he farmed over the years. According to the death notice of his son Willem-DN. 1957137 MOOC G/9/10-Willem was born in 1751 'aan de Breede Rivier, District Worcester'.

The indications are that in 1769 and possibly earlier, but unrecorded, Johannes Lodewicus Pretorius was in possession of a farm which could possibly be so described, namely 'de Driefonteynen agter de Wagenboomsberg'. Positive identification is lacking but a farm of this name lies just over the Breede River en route to the present Rawsonville on the slopes of an unnamed range and below the Wagenboomsriver. This is, however, merely a suggestion. A further problem facing arriving at the true state of affairs is that it is by no means certain WHICH Johannes Lodewicus Pretorius was the actual lessee. Was it JLP baptised 1717 died 1778 the man under discussion or his son JLP baptised 1749 or even his nephew another JLP baptised 1738 ?All that can be said is that the JLP baptised 1717 lived in the Land van Waveren for the latter part of his life at least and that he died there.

eSAGI 3.50

Added by Yolanda SIM, 13 JAN 2010.

-----------------------------------------------------------------------------------

Gedoop 22 August 1717, Drakenstein. Hy was 'n landbouer en veeboer.

Doopregister NGK Drakenstein

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-W944-4?i=350&...

Film # 008120997, Image 351, Page 48

Getuygen Daniel Hugot en Anna Rossouw

[Sien kopie van doopregister bygevoeg onder "Sources"]

view all 21

Johannes Lodewicus Pretorius's Timeline

1717
June 29, 1717
Paarl, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
August 22, 1717
Drakenstein, Kaap de Goede Hoop
August 22, 1717
August 22, 1717
Cape, South Africa
August 22, 1717
Drakenstein
1741
September 10, 1741
Drakenstein, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1743
August 11, 1743
1745
October 31, 1745
Stellenbosch, Breede River DC, Cape of Good Hope, South Africa
1747
December 3, 1747
Zuid Afrika, R.s.A