Johannes Michael Willemse, b9c11d1e2f1g4h9

Is your surname Willemse?

Research the Willemse family

Johannes Michael Willemse, b9c11d1e2f1g4h9's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johannes Michael Willemse, b9c11d1e2f1g4h9 (Afrikaans)

Alhoewel die geboortedatum van Johannes Michael Willemse aangegee word op die Geboortesertifikaat as 29 Julie 1920, moet hierdie datum as foutief beskou word vir die volgende redes:

1. Die geboorte is reeds (volgens die Geboortesertifikaat) geregistreer op 5 Julie 1920 - dus 24 dae voor die beweerde geboortedatum.

2. Johannes Michael Willemse is reeds op 25 Julie 1920 in die Hervormde Kerk, Ventersdorp gedoop (alhoewel die doopregister ook 29 Julie 1920 as die geboortedatum aangee).

Daar kan derhalwe aangeneem word dat die inskrywing van 29 Julie 1920 op die Geboortesertifikaat waarskynlik foutief is en die geboorte meer waarskynlik op 29 Junie 1920 plaasgevind het. Die fout blyk dan ook van die Geboortesertifikaat na die Doopregister oorgedra te gewees het.

Dit kan dus aangeneem word dat die werklike geboortedatum 29 Junie 1920 moet wees.

view all

Johannes Michael Willemse, b9c11d1e2f1g4h9's Timeline

1920
June 29, 1920
July 25, 1920
Ventersdorp, Southern DC, North West, South Africa
1946
August 5, 1946
Vereeniging, Sedibeng, Gauteng, South Africa
1985
January 16, 1985
Age 64
Johannesburg, City of Johannesburg Metropolitan Municipality, Gauteng, South Africa
????
Johannesburg, City of Johannesburg Metropolitan Municipality, Gauteng, South Africa