Matching family tree profiles for Johannes le Grange, b3
view all 15
Immediate Family
-
wife
-
father
-
sister
-
brother
-
stepson
-
stepson
-
stepdaughter
-
stepdaughter
About Johannes le Grange, b3
Baptism:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HY-DZN4-WJT?i=82&cc=1...
See http://www.ballfamilyrecords.co.uk/gous/I096.html
Hy en sy broer Marthinus trou met twee Fourie susters. Die twee broers het geudrende 1759-1788 altesaam 19 kinders laat doop te Stellenbosch, Drakenstein (Paarl) en Tulbagh. Verskillende spellings kom voor bv Lagranche, La grangie, Lagransie, Lagranse, Legranche, Legransie.
Jan boer eers op die plaas Kruisiriver aan die Duivenhoksrivier naby Heidelberg., Hy het die plaas met die dood van Andries Gouws oorgeneem. Sy 2 kinders is hier gebore. In 1753 handig hy die plaas terug aan Andries Gouws en vestrig homself op die plase Burffelsdrif en Buffelsrivier in die Ladismith distrik
- Reference: WikiTree Genealogy - SmartCopy: Dec 3 2020, 22:58:18 UTC
view all
Johannes le Grange, b3's Timeline
1712 |
October 23, 1712
|
Swellendam, Overberg , Caap de Goede Hoop, South Africa
|
|
October 23, 1712
|
NGKerk, Kaapstad
|
||
1737 |
January 27, 1737
|
Cape of Good Hope
|
|
1739 |
March 30, 1739
|
Swellendam, Overberg DC, Western Cape, South Africa
|
|
1755 |
1755
Age 42
|
Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
|