Matching family tree profiles for John William Barry-Hofmeyr
Immediate Family
-
wife
-
mother
-
father
-
brother
-
brother
-
brother
-
brother
-
brother
-
sister
-
sister
-
mother
-
father
About John William Barry-Hofmeyr
Adopted
Mev. Barry is net meer as 'n maand ná die geboorte van haar tiende kind oorlede. Toe die kinderlose ds. Hofmeyr en sy vrou, 'n niggie van wyle mev. Barry, ná die begrafnis na Prins Albert terugkeer, neem hulle die vierjarige Reggie Barry vir 'n tydjie met hulle saam. Hulle wou hom later aanneem, maar ds. Barry bied hulle die baba, John William (Willie, 16 Mei 1888 – 31 Augustus 1927 op Bethlehem), aan wat hy gereken het die sorg van 'n moeder die nodigste gehad het.
Soos die geval in die huwelik van sy aanneemouers, was ook Willie se huwelik met Helena Brink op 8 Junie 1918 op Wellington, kinderloos. Sy is in 1887 gebore en op 29 Januarie 1954 in die ouderdom van 66 jaar oorlede oorlede.
Willie was blykbaar ten tyde van sy dood 'n bankbestuurder op Bethlehem.[8] Helena Barry-Hofmeyr was lid van die Provinsiale Raad vir die kiesafdeling Bethlehem vir die Nasionale Party vanaf die provinsiale verkiesing in 1949 tot in 1953 en daarna nog sekretaresse van die N.P. se tak Bethlehem-Wes, toe sy by Burgerstraat 39, gewoon het.
John William Barry-Hofmeyr's Timeline
1888 |
May 16, 1888
|
Calitzdorp, South Cape DC, Western Cape, South Africa
|
|
1927 |
August 31, 1927
Age 39
|
Bethlehem, Thabo Mofutsanyane, Free State, South Africa
|