Historical records matching John van Melle
Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
mother
-
father
-
sister
-
brother
About John van Melle
Johannes van Melle (Goes, 11 Februarie 1887 - Johannesburg, 8 November 1953), was 'n Nederlandse en Suid-Afrikaanse skrywer. Sy pennaam was John van Melle.
Van Melle kom in 1906 na Suid-Afrika na 'n kort verblyf in Nederlands-Indië en ontvang in 1913 permanente verblyfreg. Hy werk as 'n onderwyser in verskeie landelike skole en begin om in Nederlands en die toe nuut opkomende Afrikaans te publiseer.
Sy bekendste boek is Bart Nel, 'n klassieke werk van die Afrikaanse letterkunde. Dit vertel die verhaal van 'n boer wat se ontembare gees hom in staat stel om die verwoesting en verlies van sy plaas tydens die oorlog te oorleef, en wat deur sy vrou en familie verlaat word. Waarskynlik een van die mees bekende aanhalings uit die werk is die laaste aantal paragrawe van die boek:
‘My kry hulle nooit’, zei Bart. ‘Ek is Bart Nel; ek was Bart Nel van toe af al en ek is vandag nog hy; en ek sal in der eeuwigheid Bart Nel bly.’
Maritz dacht: ‘Hy praat snaaks die man, vanmiddag’ en stond op.
‘Dit lyk my of die beeste al aankom’, zei hij. ‘Ek wil dan maar loop. Naand Bart.’
Bart bleef heen en weer lopen in het kleine kamertje van de buitendeur naar de keukendeur en van de keukendeur naar de buitendeur. Hij sprak zijn gedachten half luid. ‘Ek kan nou sê soos Job’, zei hij. ‘Kaal het ek op die wêreld gekom en kaal sal ek daaruit gaan.’
Hij ging in de deur staan en zag over het veld, dat reeds onder schemering zich ging verschuilen; naar de witgouden horizon van den Westerhemel;en hij zag in verbeelding zichzelf daar lopen over het donkere veld, zwaar en zwart, vermoeid, alleen in die wijde eenzaamheid, maar gaande naar dat verre, ruime licht, en zijn ziel in hem.'
Johannes van Melle. Bart Nel, de opstandeling (1936)
Bronne:
- Wikipedia Artikel
- Burgerlijke Stand Geboorte - https://www.wiewaswie.nl/personen-zoeken/zoeken/document/a2apersoni...
- Burgerlijke Stand Geboorte - https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-1-19201-28256-79?cc=202620...
- Burgerlijke Stand Huwelijk - https://www.wiewaswie.nl/personen-zoeken/zoeken/document/a2apersoni...
- Burgerlijke Stand Huwelijk - https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-1-18939-18159-39?cc=202620...
- Bart Nel, de opstandeling - http://www.dbnl.org/tekst/mell003bart01_01/
John van Melle's Timeline
1887 |
February 11, 1887
|
Goes, Goes, Zeeland, The Netherlands
|
|
1916 |
September 16, 1916
|
||
1953 |
November 8, 1953
Age 66
|
Johannesburg, City of Johannesburg Metropolitan Municipality, Gauteng, South Africa
|