Jozua Joubert Scheepers, a1b2c1d2e2f4g6h2

Is your surname Scheepers?

Research the Scheepers family

Jozua Joubert Scheepers, a1b2c1d2e2f4g6h2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Jozua Joubert Scheepers, a1b2c1d2e2f4g6h2

Jozua Joubert Scheepers - x(Huwelik) Susara Margaretha Scheepers (Nee) Erasmus - 1903-06-24 Added by AR Swanepoel



Jozua Joubert Scheepers - +(Information of a Death) - 1957-05-02 Added by AR Swanepoel


ESTATE / BOEDEL


Jozua Joubert Scheepers was gebore in die jaar 1874. Jozua was 'n seun van Gert Scheepers en Margaretha Joubert . Jozua het in huwelik getree met Susara Margaretha Erasmus-1891 op Woensdag 1903, te Pretoria in die destydse Transvaalse Kolonie . Uit die huwelik is gebore:- Sibella Margaretha Aletta Maree - Gerhardus Francois Scheepers - Daniel Jacobus Elardus Scheepers - Jozua Joubert Scheepers - Petrus Ernst Jopie Fourie Scheepers - Margaretha Elizabeth van der Merwe en Sarie Erasmus Biesenbach .

Jozua was 'n Predekant, en hy sterf op Donderdag die 2de Mei 1957 in Pretoria, Transvaal Provinsie, Unie van Suid Afrika . Bygevoeg deur Carl Schulze Scheepers



Lived 1919 Gruisfontein, PK Devon

Lived BEF 1947 Gruisfontein distrik Heidelberg en later op Beltrasna distrik Amesfoort

Hy het aanvanklik (volgens Nita) begin studeer in die regte, maar nie klaargemaak nie agv die uitbreek van die ABO.

Een van sy bene was gewond in die oorlog, hy het altyd half mank geloop.

Hy was as krygsgevangene na of St Helena of Ceylon gestuur. Hy het tydens die oorlog een nag kom inloer by die consentrasiekamp in Howick waar hy aan haar tent geklop het.

Hy was 'n boer en het in die 1930s omtrent 16 plase besit, toe roep die banke verbande op - forseer hom toe om van die plase te verkoop om die ander te betaal. Hy het onder andere die plaas besit waar die Kinross myn vandag is.

Hulle woon op die plaas Gruisfontein in distrik Heidelberg, en later op Beltrasna in distrik Amersfoort.

Volgens Meyerina Scheepers werk hy eers as klerk by een of ander maatskappy (Landbank?) in Johannesburg, waar hy na bedanking 'n goue horlosie kry, nou in besit van?

Ten tyde van sy sterfte is die volgende plase in sy besit:

1. Resterende gedeelte van plaas Riversdale No 351 in distrik Pilgrims Rest (502.3 morge) - £1500

2. Resterende gedeelte van plaas Scotia No 494 in distrik Pilgrims Rest (501.5 morge) - £1500

3. Een-Half aandeel van Gedeelte 1 van Gedeelte A van die plaas Leeuwpan No 31 in distrik Delmas (129.5 morge) -£2000

4. Die Mineraleregte van Gedeelte 1 van die plaas Riversdale No 351 Distrik Pilgrims Rest (1891.7 morge) - £20

5. Die Mineraleregte van Gedeelte 2 van die plaas Riversdale No 351 Distrik Pilgrims Rest (1891.7 morge) - £20

Verder laat hy na 900 Afrikanerbeeste ter waarde van £18,000 en 30 Friesbeeste ter waarde van £600. Onder sy goedere tel ook een motorkar, 150 skape en 9 perde.

Hy het ook 'n halwe aandeel nagelaat in 'n Fordson trekker en 'n Moline trekker (werk met kragparaffien), asook 'n Fordson trekker (dieselaangedrewe). Daarby ook 'n padskrapertjie, 'n 1854 Model Thames Lorry en 'n 1942 Chev 3-ton trok.

Hy het ook 'n 50% aandeel gehad in die Leeuwpan Melkery.

Sy karretjie oor die afgrond by Coewynspas gestort - balanseer...



'Britich concentration camp Volksrus Added by AR Swanepoel'

Personal Details
Name: Mr Josua J Scheepers
Other Names: Josua Joubert [DBC 107]
Born in camp? No
Age died:
Died in camp? No
Gender: male
Race: white
Marital status: unknown
Nationality: Transvaal
Registration as head of family: Yes
Unique ID: 165231
Camp History
Name:Volksrust RC
Age arrival: 28
Date arrival: date not given
Date departure: 24/09/1902
Date departure: Jul 1902
Destination: farm
Farm History
Name: Spitskop / Spitzkop / Spieskoppies
District: Ermelo
Name: Goedehoop
District: Ermelo
Relationships
Mr Josua J Scheepers (Josua Joubert [DBC 107])

     is the son of Mrs Margretha E Scheepers (Margaritha Elizbth [DBC 107])

Sources
Title: DBC 105
Type: Volksrust Camp Register
Notes: p. S-135
Title: DBC 107 Volksrust camp register
Notes: p. S 558-9, S 568-9


view all

Jozua Joubert Scheepers, a1b2c1d2e2f4g6h2's Timeline

1874
May 18, 1874
Ermelo, Eastvaal District Council, Mpumalanga, South Africa
1905
January 24, 1905
Grootfontein, Otjozondjupa, Namibia
1906
July 17, 1906
Grootfontein, Otjozondjupa, Namibia
1908
January 26, 1908
1911
January 26, 1911
1915
April 15, 1915
Helderberg, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
1919
March 22, 1919
Pretoria, Pretoria, Gauteng, South Africa
1921
September 16, 1921
Gruisfontein, Heidelberg - GP, Sedibeng, Gauteng, South Africa
1957
May 2, 1957
Age 82
Pretoria, Pretoria, Gauteng, South Africa