Leendert Marinus Geers

Is your surname Geers?

Research the Geers family

Leendert Marinus Geers's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Leendert Marinus Geers

Also Known As: "Leenderd"
Birthdate:
Birthplace: Zierikzee, Zeeland, Netherlands
Death: January 16, 1957 (79)
27 Mowbray Road, Greenside, Johannesburg
Immediate Family:

Son of Adrianus Geers, SV/PROG and Catharina Johanna Geers, SM/PROG ?
Husband of Jansje Jacoba Geers, b8 and Martha Jacoba Geers (Griesel), g12h3
Father of Adriaan Geurt ? Geers; Geurt Marinus Jacobus Geers and Rosina Catharina Henrietta Csiszar
Brother of Jacobus Hermanus Pieter Geers; Marinus Johannes Geers; Adrianus Anthonij Geers; Hermanus Cornelis Geers; Marius Jacobus Geers and 6 others

Occupation: Architect, architect samen met Moerdyk., Argitek, Hertrou 1943
Managed by: Kendell Geers
Last Updated:

About Leendert Marinus Geers

https://af.wikipedia.org/wiki/Leendert_Geers

Leendert Marinus Geers (Nederland, 1 Junie 1877 – Greenside, Johannesburg, 16 Januarie 1957) was ’n Suid-Afrikaanse argitek van veral NG kerkgeboue. Geers was die seun van Adrianus Geers (gebore 1851) en Catharina Johanna Voorloop.[1] Geers het sy opleiding in sy vaderland ontvang en na Suid-Afrika gekom in 1894 in diens van die NZASM, by wie hy tot 1899 in Pretoria gewerk het. Ná die Tweede Vryheidsoorlog het hy sy werk in die staatsdiens voortgesit en gewerk as boutekenaar by die departement van openbare werke van 1902 tot Oktober 1930. Van 1931 tot omstreeks 1934 het hy in die argitektuurafdeling van die Transvaalse provinsiale administrasie gewerk. In 1932 is hy as lisensiaatlid tot die Koninklike Instituut van Britse Argitekte toegelaat.

Twee jaar later verlaat hy die staatsdiens en om in vennootskap met sy seun, Geurt, te werk. Ná dié se dood in 1945 het die firma Geers sy werksaamhede voortgesit. Die vennootskap was verantwoordelik vir talle NG kerke en minstens twee Gerformeerde kerke, onder meer dié van Benoni, wat in 1991 gesloop is. Hulle invloed op Afrikaanse Protestantse kerkbou het bly voortleef in die werk van Hendrik Vermooten, wat indiensopleiding by die vennootskap gekry het en as junior vennoot in die Pretoriase kantoor werksaam was tot Geurt se dood. Leendert Geers is in 1957 in sy huis in Mowbrayweg, Greenside, Johannesburg, oorlede.



http://www.artefacts.co.za/main/Buildings/archframes.php?archid=567



http://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=3356510

Huwelik x https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-L9Z5-G349?cc=21554...

Huwelik xx https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C957-K9NT?i=276&cc...

TAB MHG_0_760/57_1 https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-L9JK-L7W1?i=1&cat=...

view all

Leendert Marinus Geers's Timeline

1877
June 1, 1877
Zierikzee, Zeeland, Netherlands
1907
1907
Transvaal
1909
May 13, 1909
Pretoria, Pretoria, Gauteng, South Africa
1957
January 16, 1957
Age 79
27 Mowbray Road, Greenside, Johannesburg
????