Historical records matching Louis Johannes Cornelis Olivier, h2i8
view all 17
Immediate Family
-
Privatechild
-
Privatechild
-
father
-
brother
-
brother
-
brother
About Louis Johannes Cornelis Olivier, h2i8
Gedoop Ladybrand 8 Julie 1906. Getuies: Johannes Jacobus Hamman, Theunetta Louisa Bezuidenhout, Louis Johannes Cornelis Olivier, Gesina Wilhelmina Stiemie.
Tydens die huwelik Olivier/Potgieter, NGK Marquard 19 Oktober 1932, ds CW de Wet, is die bruidegom 'n 26-jarige jongman, 'n boer van "Gedagtenis", Ladybrand en die bruid 'n 19-jarige jongdogter van "Silas", Marquard.
Uit sy vader se boedel erf hy die plaas "Saaioek" no 378, Ladybrand, saam met sy broer LA. Tydens sy dood, woon hy op die plaas "Bedhorn", Marquard.
VAB MHG 1007/61
view all
Louis Johannes Cornelis Olivier, h2i8's Timeline
1906 |
April 30, 1906
|
||
July 8, 1906
|
NG Moedergemeente, Ladybrand, Motheo, Free State, South Africa
|
||
1961 |
July 7, 1961
Age 55
|
Senekal, South Africa
|