Ваша фамилия Meyer?

Исследование фамилии Meyer

Поделитесь своим генеалогическим древом и фотографиями с людьми, которых вы знаете и любите

  • Стройте своё генеалогическое древо онлайн
  • Обменивайтесь фотографиями и видео
  • Технология Smart Matching™
  • Бесплатно!

About Lukas Johannes Meyer

Lede van die Wenkommando wat deelgeneem het aan 
die Slag van Bloedrivier, 16 Desember 1838:

Meyer, Lukas J. (sr.)

STERFKENNIS:

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS7P-T3HS-M?i=342&...

Lucas Johannes Meyer sterf aanhuis van Hermanus L Leitsman, links op die heuwel, op die plaas"Boschhoek", Newcastle.

Daar word van slegs 2 huwelike melding gemaak waarvan die tweede vrou nog leef. Dus, sy weduwee, Catharina Elizabeth Gertruida Fourie wat SK onderteken.

Slegs 9 kinders word genoem op SK. Almal die kinders van Susara Johanna Meyer (de Lange)


Volgens die herinneringe van Daniël Bezuidenhout was daar 15 man op die ekspedisie van Retief na Natal, maar hy noem net 14 se name: Piet Retief, B.J. Liebenberg, J.H. (Hans Dons) de Lange, Roelof Dreyer, Coenraad Meyer, Wynand Marais, Nicolaas Liebenberg, Cornelius van Rooyen, Izaak (van) Nieukerk, Josef van Dyk, Piet Oosthuizen, Daniël Bezuidenhout, Piet Bezuidenhout en nog een wie se naam hy vergeet het. Dit was natuurlik Lucas Meyer.

Bron: Die Groot Trek: die eerste drie jaar - G.D.J. Duvenage, Afrikanervolkswag, 1986




SAF 2018

e6 b 1 c 6 d 2 e 6 Lucas Johannes MEYER ≈ 26.2.1792 † “Boschhoek”, Newcastle, Natal 18.5.1864, Voortrekkerleier, lid van Parlement in Natal x Graaff-Reinet 21.10.1819 Sara Johanna DE LANGE ≈ 17.9.1797 d.v. Adriaan de Lange en Gesina Nel xx Ladysmith, Natal 30.4.1859 Catharina Elizabeth Geertruy FOURIE ≈ 4.11.1804 d.v. Louis Johannes Fourie en Geertruy Maria Wilhelmina Grobbelaar

f8 b 1 c 6 d 2 e 6 f 8 Maria Catharina * ca. 1824 x Pietermaritzburg 21.11.1840 Hermanus Lambertus ZIETSMAN * 1.9.1819 s.v. Paul Lodewyk Zietsman en Sara Johanna Potgieter

открыть все 19

Хронология Lukas Johannes Meyer

1792
26 февраля 1792
Eastern Cape
26 февраля 1792
Gauteng, South Africa (ЮАР)
26 февраля 1792
1811
16 сентября 1811
1814
10 апреля 1814
1815
14 августа 1815
Drakenstein
1817
19 декабря 1817
1817
Distrik Somerset
1818
1818