Maria Magdalena Johanna Groenewald

Is your surname Groenewald?

Research the Groenewald family

Maria Magdalena Johanna Groenewald's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Maria Magdalena Johanna Groenewald

Lenie het grootgeword in die Volksrust distrik naby Vrede. Op 'n dag het ene Andries Wessels met sy perd by hulle plaashuis aangedoen met de hoop om te oornag. Hy was onderweg vanaf die Kroonstad-distrik in die destydse Republiek van die Oranje Vrystaat, na, wat later die Amersfoort distrik sou word op soek na nuwe grond.

Lenie, soos sy bekend gestaan het, se broer was een van die gesneuweles by die slag van Amajuba tydens die eerste Engelse oorlog.

view all

Maria Magdalena Johanna Groenewald's Timeline

1840
June 12, 1840
1860
September 21, 1860
1862
December 17, 1862
Amersfoort, Eastvaal District Council, Mpumalanga, South Africa
1865
June 25, 1865
1867
October 17, 1867
1870
July 26, 1870
1873
August 24, 1873
Age 33
????