![](https://assets11.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1656529729)
![](https://assets11.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1656529729)
MOOC8/36.56 - Weesc..KdGH
Die inventaris van Maria Magdalena, laaste weduwee van Pieter Kruger is gedoen in die Veldcornet Rhenosterberg deur Stephanus Johannes Kruger "zoon van Gerrit" op 20 Aug 1820.
Op daardie stadium was daar 3 onmondige erfgename n l. Anna Sophia, Gerrit Lodewyk en Hester Francina.
Daar is aangeteken dat Stephanus Johannes Kruger die plaas, Rietfontein van sy vader gekoop het @ 800 riksdalers.
Die inventaris is in die teenwoordigheid van die Geregsbode A H Helberg en die burger Dirk Jacobus Coetsee opgestel.en onderskraag deur die adj. landros, W W Harding.
----------------------------------------------------------------------------------
Alternate date of birth: 3/17/1765
1763 |
March 13, 1763
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
March 13, 1763
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
||
1782 |
January 17, 1782
|
Tulbagh, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|
|
1783 |
October 24, 1783
|
Cradock, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1788 |
January 11, 1788
|
||
1791 |
May 6, 1791
|
||
1793 |
January 9, 1793
|
Cradock, Suid Afrika
|
|
1795 |
September 12, 1795
|