Marthinus Johannes Els, a1b1c3d4e4

Is your surname Els?

Research the Els family

Marthinus Johannes Els, a1b1c3d4e4's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Marthinus Johannes Els, a1b1c3d4e4

Toe hy die eerste keer getroud is, het hy op Slootkraal gewoon en Anna Helena Meyer op Hartebeesfontein. Johanna Catharina Stapelberg het op Leeupoort gewoon.

Die eerste vrou het net 1 seun gehad.



Sterf: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QSQ-G9LW-P9WP-T?cc=304...

My pa (Paul Johannes Els, Vuilbaard, het my vertel dat hy vroeg in die oorlog naby Ladysmith in die knie gewond is, waarna hulle hom terug Heilbron toe gestuur het met die trein om te herstel. Hy ht glo sy lewe daarna mank geloop met 'n kierrie. Na alle waarskeinlikheid was hy moontlik deel van die slag by Rietfontein in Oktober 1899 saam met die Heilbron kommando, maar dit is redeneerbaar. My oupa, Seun Els, het weer vertel dat die Veldkornet en Genl de Wet saam skape van die Kaap kolonie bestel het en dit dan per trein na Heilbron vervoer het. Hulle het dan oornag op sy plaas, Spitskop, waarna die Genl die volgende dag verder getrek het tot by sy plaas in die Koppies distrik - Bernie Els. 0823636707

view all 18

Marthinus Johannes Els, a1b1c3d4e4's Timeline

1853
September 3, 1853
Bloemfontein, Free State, South Africa
1854
March 12, 1854
Bloemfontein, Free State, South Africa
1873
April 1, 1873
1876
November 27, 1876
Heilbron, Northern Free State, FS, South Africa
November 27, 1876
Heilbron, Northern Free State, Free State, South Africa
1879
June 2, 1879
Heilbron, Northern Free State, Free State, South Africa
1880
January 2, 1880
Heilbron, Northern Free State, Free State, South Africa
1881
October 9, 1881
Heilbron, Northern Free State, Free State, South Africa