Michiel Frederik Venter

Is your surname Venter?

Research the Venter family

Michiel Frederik Venter's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Michiel Frederik Venter

Michiel Frederik Venter was op 24 Desember 1868 gebore en dus met die uitbreek van die Anglo Boereoorlog op 11 Oktober 1899 was hy 30 jaar, 10 maande oud. 'Toe sy pa op 63 jarige ouderdom in die Irene konsentrasiekamp gesterf het was hy 32 jaar oud. Sy vrou en drie kinders het op 24 Julie 1901 by die IRENE konsentrasiekamp aangekom.

Sy jongste seun, ook Michiel Frederik Venter sterf op 3 jarige ouderdom in die Irene konsentrasiekamp. https://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Person/132414/Master_Michiel_Fr...

Die Engelse (Kakies) ook Michiel & Martha Venter se huis afgebrand soos baie van die ander boerehuise!!!! Na die oorlog het hy met net 'n handbyltjie by die rivier populierbome afgekap en dit as houtbalke gebruik om die huis se dak reg te maak. (Hy was toe ongeveer 33 jaar oud) Die populier dakbalke behoort vandag nog in die (steeds bestaande) huis te wees. Die stoep was rooi en was silwerskoon met politoer gehou deur Martha Venter (Pretorius).

Hy het nog met sy fiets gery tot in die ouderdom van 90 jaar.

Hierdie was bevestigde gebeurtenise en my pa (Jacobus Daniël Breed ) het my die huis gaan wys op die plaas naby Skeerpoort area, Hartbeespoortdam, Pretoria, ek sal kyk of ek die plaas kan kry op Google Earth vir julle. Dit was van sy pa (my agter-oupagrootjie wat in die Irene konsentrasiekamp gesterf het) waarvan my pa (Jacobus Daniël) en die voorname Jacobus Daniël gekry het !

So loop die geskiedenis van die lewe.

Groete Kobus 0825566424 (Jacobus Daniël Breed, b2, c4, d5, e3, f4, g8, H1)

 
view all

Michiel Frederik Venter's Timeline

1868
December 24, 1868
1893
September 16, 1893
1896
January 16, 1896
Rustenburg, Bojanala, North West, South Africa
1898
1898
1907
February 8, 1907
Brits, Bojanala, North West, South Africa
1962
September 1, 1962
Age 93
September 1962
Age 93
Remhoogte