Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
Privatechild
-
Privatechild
-
Privatechild
-
Privatechild
-
daughter
-
Privatespouse
-
father
About Ouboet Lessing
Gedoop in N G Kerk, Dewetsdorp. Getuies: Jan Harm Lessing en Sophia Christina Grobler.
Noemnaam: Ouboet
Beroep: Onerwyser, boer en soutmaker. Hy begin sy onderwysloopbaan in Januarie 1929 by die plaasskool Waterval langs die Modderrivier naby Glen Landboukollege. Na sy troue bou hy vir hom 'n huis op Molhoek waarheen sy ouers in 1928 verhuis het. Gedurende die vroee dertigerjare aanvaar hy 'n onderwyspos te Kromdraai plaasskool naby Valsrivierstasie. Hy koop die plaas Huizen leter verdoop na Stillewe en begin deeltyds te boer. Hy koop nog 'n plaas by en in Desember 1956 verkoop hy die plaas en aanvaar hy 'n onderwyspos aan die Dealesville hoerskool en koop die plaas Langkuil te Soutpan en begin om deeltyds sout te maak. In Januarie 1950 aanvaar hy 'n onderwyspos aan die Wepener hoerskool in Bloemfontein waar hy later vise-hoof word en in Desember 1967 aftree. Na sy aftrede gee hy onderwys by verskeie skole in Bloemfontein, Thaba Nchu en aan Nasionale opvoeding se onderwyskollege in Pretoria Hy het onderwys gegee totdat hy byna 80 jaar oud was
Ouboet Lessing's Timeline
1907 |
January 20, 1907
|
||
March 3, 1907
|
Dewetsdorp, South Africa
|
||
1931 |
November 6, 1931
|
||
1941 |
July 11, 1941
|
||
1942 |
December 12, 1942
|
||
???? |