Matching family tree profiles for Roelof Johannes van Vuuren
view all 17
Immediate Family
-
daughter
-
father
-
brother
-
sister
-
brother
About Roelof Johannes van Vuuren
Hy was een van die eerste intrekkers op die Hoёveld en het ‘n belangrike rol in die kerklike lewe gespeel. Nog voor die stigting van die gemeente Ermelo het ds. Cachet dienste op sy plaas, Kranspoort gehou. Op 1933-02-20 is hy op 92 jarige leeftyd op die plaas Bosmanskrans, Ermelo oorlede. Hy was getroud met Elizabeth Susanna Hermina Fourie (oorlede 1931-10-16) en hulle het nege kinders gehad. Hy en sy eggenote het almal oorlewe. Twee van sy seuns, nl. Roelof Johannes en Johannes Petrus is in die tweede Vryheidsoorlog dood. Eersgenoemde was die veldkornet vir wyk 1 en het in die slag by Donkerhoek gesneuwel. Sy seun, ook Roelof Johannes het ook op Bosmanskrans gewoon.
view all
Roelof Johannes van Vuuren's Timeline
1841 |
October 26, 1841
|
Cape Colony
|
|
1864 |
January 30, 1864
|
||
1866 |
January 18, 1866
|
||
1869 |
February 1869
|
Kromdraai, Middelburg Dist.,, Zuid Afrikaansche Republiek
|
|
1882 |
1882
|
||
1933 |
January 20, 1933
Age 91
|
Bosmanskrans, Ermelo, Eastvaal District Council, Mpumalanga, South Africa
|
|
???? | |||
???? |
Boschmanskrans 217_2, Bosmanskrans, farm cemetery,, Hendrina, Nkangala, Mpumalanga, South Africa
|