Schalk Willem Burger, b2c2d5e4

Is your surname Burger?

Research the Burger family

Schalk Willem Burger, b2c2d5e4's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Schalk Willem Burger, b2c2d5e4

◦(Research):SAG gee dat b2c2d5e4 Schalk Willem (« 1789) trou Elsje «b»Pienaar«/b». Die Sterfkennis wys egter dat haar man die seun is van Barend Jacobus «b»Burger«/b» en Jacoba «b»Lubbe«/b», en dat hy voorheen getroud was met Martha Johanna «b»van Heerden«/b» - maw b2c2d2e1 Schalk Willem (« 1771). Daar is ook 'n probleem met SW I se datum. (i) Volgens sy Sterfkennis was hy 74 jaar oud in 1889; dus gebore «i»ca«/i» 1815. (ii) Dis vreemd dat sy moeder in 1841 (toe hy 52 was!) verlof vir sy troue moes gee. Daar word dus aanvaar dat b2c2d5e4 jonk gesterf het, en dat 'n later seun dieselfde name gekry het.

Schalk Willem was baptised 11th October 1789 in Tulbagh. Witnesses were: Francois LUBBE Johanna Adriana BURGER Jacobus Stephanus BURGER Hester Sophia VAN DER MERWE

view all

Schalk Willem Burger, b2c2d5e4's Timeline