Susanna Strydom

Is your surname Strydom?

Research the Strydom family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Susanna Strydom (de Klerk)

Birthdate:
Birthplace: Aliwal North, Drakensberg District, EC, South Africa
Death: February 20, 1999 (88)
Pretoria, City of Tshwane Metropolitan Municipality, GP, South Africa
Place of Burial: Kerkstraat, Pretoria Wes, Gauteng, Suid Afrika
Immediate Family:

Daughter of Willem Johannes de Klerk, b4c2d7e5f14 and Aletta Johanna de Klerk
Wife of Johannes (Hans) Gerhardus "JG" Strijdom
Ex-wife of Albert Kieser
Mother of Estelle Crowson (Strijdom), b3c2d1e12f2g9h2i1 and Johannes Gerhardus Strijdom, h2i2
Sister of Johannes de Klerk, b4c2d7e5f14g2; Maria de Klerk; Willem de Klerk; Aletta (Lettie) de Klerk; Jacobus de Klerk and 1 other
Half sister of Barend Jacobus de Klerk; Private; Private; Private and Helenius de Klerk

Managed by: Private User
Last Updated:

About Susanna Strydom

h2 Johannes Gerhardus, *14.6.1893 (Willowmore) † 24.8.1958 (Kaapstad), Premier van Unie van Suid-Afrika, 1954-1958, x Margaretha van Hulsteyn, † 27.4.1970, aktrise Marda Vanne, geskei; xx (Fordsburg) 16.1.1931 Susanna de Klerk, *28.6.1910 (Aliwal-Noord) † 20.2.1999 (Pretoria), dv ds Willem Johannes de Klerk, 1875 † 1943, & Aletta Johanna van Rooy; [haar broer Johannes (Jan), pres vd Senaat & vader van pres FW de Klerk; sy xx Allen Kieser]

Source: The South African Family STRYDOM - b3c2d1e12

===============================

Hans Strijdom se vrou sterf

Source: 21 February 1999, Rapport

Deur MARIECHEN WALDNER: Pretoria

MEV. SUSAN STRIJDOM, voormalige premiersvrou, is eergister in die ouderdom van 88 jaar in Pretoria oorlede.

Sy was die gade van adv. Hans Strijdom, wat van November 1954 tot sy dood in Augustus 1958 eerste minister was.

Sy was 'n tante van oudpres. F.W. de Klerk. De Klerk se pa, sen. Jan de Klerk, was haar broer.

Mev. Strijdom is in Pretoria oorlede sowat anderhalfmaand nadat sy deur rowers op 'n sypaadjie in Kaapstad aangeval is. Haar heup is in die voorval beseer.

Die heup het nie ná die eerste operasie herstel nie en sy moes weer 'n heupvervanging ondergaan.

Sy is in die siekeboeg van die Harmoniehof-aftreeoord in Sunnyside opgeneem nadat sy 'n week gelede uit Kaapstad na haar tuiste in Pretoria teruggekeer het.

Nadat die heup weer probleme gegee het, is sy na die waakeenheid van 'n private hospitaal oorgeplaas.

Haar moed was gebreek, sê haar dogter, mev. Estelle Crowson. Sy het ná die aanval in die Kaap geleidelik al hoe swakker geword.

Die reëlings vir die begrafnis, wat waarskynlik Woensdag sal plaasvind, sal later bekend gemaak word, sê Crowson.

Mev. Strijdom laat haar dogter, drie kleinkinders en 'n agterkleinkind agter.

Haar seun, Gerhardus, is in 1993 aan 'n hartaanval oorlede.

Adv. Strijdom het sy vrou ontmoet op Nylstroom, waar sy 'n musiekonderwyseres was. Hulle is in 1930 getroud.

Sy was, volgens haar dogter, nie politiek ingestel en het nie graag toesprake gemaak het nie. Sy het haar man agter die skerms bygestaan.

view all

Susanna Strydom's Timeline

1910
June 28, 1910
Aliwal North, Drakensberg District, EC, South Africa
1936
June 7, 1936
Modimolle, LP, South Africa
1939
October 2, 1939
Modimolle, LP, South Africa
1999
February 20, 1999
Age 88
Pretoria, City of Tshwane Metropolitan Municipality, GP, South Africa
February 1999
Age 88
Helde akker, Kerkstraat, Pretoria Wes, Gauteng, Suid Afrika