Historical records matching Tobias Johannes Herold, Reverend, b7
Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
mother
-
sister
-
sister
About Tobias Johannes Herold, Reverend, b7
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQF-CSW6-M?i=806&... (DEATH) From emailed Record Match details:
Tobias Johannes Herold Netherlands, Civil Marriages, 1811-1940
Relation: Groom Birth: Aug 10 1788 - Kaap De Goede Hoop
Marriage: Aug 28 1811 - Kampen, Zeeland, Netherlands
Bride: Louisa Adriana Hoorn Parents of groom: Willem Herold, Elisabeth van Dijk
From 'A concise history of Port Beaufort & White Sands (also known as Witsand) including Family Trees White Sands & Port Beaufort' written by John McGregor
George Museum - Rev. Tobias Herold married Aletta, widow of Advocate J J Joubert, in Stellenbosch after the death of his first wife. Between them they had 11 children and she bore him 4 more. Aletta wore a wig all her life to hide her red hair which was considered a sign of bad breeding in her day.
--
Page 29 Die Eerste Predikant
Cradock wat die godsdiens en opvoeding as belangrike doestellinge van sy bestuur beskou het, het gou aan sy genoemde belofte uitvoering gegee. 'n Maand na sy bogenoemde skrywe word op 22 Mei 1822 ds. Tobias Johannes Herold as eerste predikant op George aangestel. Die aanstelling geskied deur die regering, want tot 1843 was 'n kerk ' n staatsinstelling en predikante besoldigde amptenare van die regering. Ds. Herold se vader het as sieketrooster, in diens van die H.O.I.K., na die Kaap gekom en hier is ds. Herold as sewende van elf kinders in 1788 gebore. Na voltooiing van sy studies aan die Liedse Universiteit gaan hy op 'n kort besoek na Engeland waar sy aanstelling as predikant op George geskied het. Weens gebrek aan geskikte akkomodasie kon hy eers op April 1813 op George bevestig word. Op sy avontuurlike reis, per ossewa, hierheen het hy op 7 April by Kochmanskloof die eerste kind van sy nuwe gemeente gedoop; Jacobus Chrisparus Botha. Op 20 April het hy by die Drostdy op George aangekom.
Op 25 April 1813 lewer ds. Herold sy intreepreek en bevestig hom plegtig tot herder en leraar van die gemeente. Die diens is gehou in die voorhuis op Sandkraal, plaas van C.F.Pohl wat deur die landdros gehuur is teen 'n jaarlikse betaling van 300 riksdalers. Dit sou voorlopig as pastorie en vergaderplek van die gemeente dien. Op dieselfde dag het ds. Herold ook twee dogtertjies gedoop: Adriana Johanna van Wyngaarden en Abigael Susanna du Plessis. Ook is die eerste huwelik bevestig van: Daniel Swart, " Jonkman van dezen uithoek, wonende aan die Olifants Rivier, distrik George" met " Elizabeth Catharina Jordaan, Jongedochter van dezen uithoek woonende aan de Moeras Rivier, distrik George".
------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Heraldry of South African Families / Coats of arms, crests, ancestry by C.PAMA/ A. A. Balkema, 1972
Page 45
Baptised 17 AUG 1788. Well-known Dutch Ref. minister at Stellenbosch.
Added by Y. DROST, 29 SEP 2017
-----------------------------------------------------------------------------------------------------
Tobias Johannes Herold, Reverend, b7's Timeline
1788 |
August 10, 1788
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
August 17, 1788
|
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|
||
1816 |
1816
|
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|
|
1818 |
1818
|
George, Wes Kaap, Suid Afrika
|
|
1819 |
August 17, 1819
|
George, South Cape DC, Western Cape, South Africa
|
|
1824 |
May 18, 1824
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1835 |
July 8, 1835
|
||
1840 |
July 11, 1840
|