Matching family tree profiles for Vldkt. Izak Edward Johannes Claasen
Immediate Family
-
son
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Vldkt. Izak Edward Johannes Claasen
As veldkornet van Wyk 3 van die Lichtenburg-kommando was Coetzee dus ook die militêre bevelvoerder van sy wyk. Sy veldkornetskap het die hele Korannafontein-gebied (vandag die Ottosdal-distrik) tot by Vermaas en die westelike deel van Hartebeesfontein tot by Oorbietjiesfontein, ingesluit. ... Vermaas, het met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog in Oktober 1899 bestaan uit die drie veldkornetskappe met bevelvoerders: Wyk 1, veldkornet Jan Cronjé (van die plaas Riethoek), Wyk 2, veldkornet Izak Claassen (van die plaas Klipfontein) en Wyk 3, veldkornet Hansie Coetzee (van die plaas Rietvlei).
...
Duisende protesterendes onder kmdt. Izak Claassen bots op 29 Oktober 1914 met die regeringstroepe op Treurfontein (vandag Coligny). Hier word kapt. Nolte van die regeringstroepe onder witvlag doodgeskiet toe hy 'n proklamasie van die ...
Bron: Die Korannafonteiners: stories oor Ottosdal en sy mense. Pieter De Jager
Lichtenburg Kommando
- Genl. H.C.W. Vermaas
- Veldkornet J.H. Cronje
- Veldkornet I.E.J. Claasen
- veldkornet J.C. Coetzee
Bron: British documents on foreign affairs--reports and papers from the Foreign Office confidential print: From the mid-nineteenth century to the First World War. Africa, 1848-1914, Volume 8. David Throup, Kenneth Bourne, Donald Cameron Watt, Michael Partridge, Great Britain. Foreign Office
Vldkt. Izak Edward Johannes Claasen's Timeline
1843 |
November 3, 1843
|
||
1867 |
June 7, 1867
|
||
1868 |
November 26, 1868
|
||
1871 |
January 25, 1871
|
||
1872 |
August 18, 1872
|
||
1874 |
September 3, 1874
|
||
1876 |
September 26, 1876
|
||
1878 |
October 19, 1878
|
||
1879 |
December 11, 1879
|