Willem Adriaan Nel, b8c3

Is your surname Nel?

Research the Nel family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Willem Adriaan Nel, b8c3

Birthdate: 1755 or 1758 See Discussion

1755?

Baptism Willem Adriaan 16 Mar 1755

  • Note: (No document available to prove his exact LNAB. Only the transcription available on eGGSA)
  • Date: 16 Mar 1755
  • Event Place: Dutch Reformed Church, Swartland (Malmesbury)
  • Child: Willem Adriaan
  • Father: Elias Nel
  • Mother: Anna Viefije
  • Witnesses: Willem Adriaan van Jaarsveld, Elisabeth Jordaan
  • Additional notes: Onder't Land van Waveren
  • https://www.wikitree.com/wiki/Nel-1395#_note-Dirk6

BUT 1758/9?

MOOC8/14.45a

Testator(s):Elias Nel2 Maart 1773v: Plettenberg

Inventaris mitsg:rs taxatie van alle sodanige goederen als ab intestato metter dood zijn ontruijmt ende nagelaaten door den landbouwer Elias Nel, ten voordeele van zijn overgebleevene huijsvrouw Anna Vivié ter eenree, mitsgaders hunne bij den anderen in huwelijk verwekte drie kinderen, met naamen

  • 1) Jan Abraham Nel oud 30 jaaren ter andere zijde
  • 2) Albert Nel oud 29 jaaren
  • 3) Willem Adriaan Nel oud 14 jaaren

Conclusion

  • Do we decide that the 1755 Willem Adriaan, died very young, and another was born in 1758?
  • Or do we decide that the 14 years old in the inventory transcription is a typo for 19yrs old? Until we can see an original of Elias's inventory, I'd say that it's easiest to presume that this is the typo, and there is one son born before 16 March 1755, who marries Hester. Also see Johan Abraham Nel about the possibility that Jan Abraham's 30 yrs is a misreading of 38.

Wife:

Reference no.: MOOC8/55.33a

Testator(s):Hester van Wijk 11 Februarij 1804 R: Beck

Inventaris mitsg:s tauxatie van zodanige goederen en effecten als er ab intestato met er dood zijn ontruijmd ende nagelaten door Hester van Wijk ten voordeele harer overgebleevene man den landbouwer Willem Nel Eliasz: ter eenre en hunne bij den anderen in echt verwekte ses kinderen in namen:

  • 1) Anna Christina Nel gehuwd met den burger Pieter van Zijl Jansz: ter andere zijde
  • 2) Christina Magdalena Nel oud 17 jaren
  • 3) Heser Cicilia Nel 14 jaren
  • 4) Maria Elisabeth Nel 12 jaren
  • 5) Abraham Jacobus Joh:s Nel 10 jaren
  • 6) Elias Albertus Nel 8 jaren

Conclusion from this Discussion:

Die hele kwessie is net dat Wikitree besluit het om Willem Adriaan Nel https://www.wikitree.com/wiki/Nel-1041, seun van Willem Adriaan Nel en Susanna van Jaarsveld, wat voorheen aan Hester van Wijk https://www.wikitree.com/wiki/Van_Wijk-414 gekoppel was te wysig na Willem Adriaan Nel https://www.wikitree.com/wiki/Nel-1395, seun van Elias Nel en Anna Vivier na aanleiding van Hester van Wijk se inventaris: http://databases.tanap.net/mooc/main_article.cfm?id=MOOC8%2F55%2E33a dat sy met "den landbouwer Willem Nel Eliasz" getroud was.

Op Willem Adriaan Nel https://www.wikitree.com/wiki/Nel-1041 se Wikitree profiel is die volgende nota aangebring:

"The inventory http://databases.tanap.net/mooc/main_article.cfm?id=MOOC8%2F55%2E33a of Hester van Wijk http://www.wikitree.com/wiki/Van_Wijk-414 married to Willem Adriaan Nel indicates this Willem Adriaan's connection to Hester van Wijk is an error in C.C.de Villiers and likely in current registers. Reason: This Willem Adriaan is the son of Willem Adriaan and his patronymic would be Willem Adriaan, Willemsz: Hester's husband is clearly stated as Willem Nel Eliasz:, which means her husband must have been a son of Elias. The likely correct husband of Hester is http://www.wikitree.com/wiki/Nel-1395"

Hier is Dirk le Roux se verduideliking aan my ook weer met my navrae aan hom: Nou, die rede waarom Hester van Wijk aan die huidige Willem Adriaan gekoppel is, is die duidelike verwysing na hom op twee plekke ("Willem Nel Eliasz:", en by sy handtekening onder-aan as "Willem A: Nel, E: soon") as 'n seun van 'n Elias op Hester se inventaris. Ek kon nie rekord vind van enige ander Willem A Nel wat seun van 'n Elias sou wees en wat naby die betrokke datums pas nie. Ook is die enigste Elias Nel sover gevonde, en wat na genoeg strook met die datums, die ene uit die b generasie en wat met Anna Vivie getroud was.

Sien ook bls 446 en 447 van CC de Villiers: http://repository.up.ac.za/bitstream/handle/2263/9289/010_p400-449....

Ek het ook met Dirk le Roux gekorrespondeer oor die ouderdomme van Elias Nel https://www.wikitree.com/wiki/Nel-338 en Anna Vivier https://www.wikitree.com/wiki/Vivier-44 se kinders: Jan Abraham (gebore voor 28/08/1735), Albertus (gebore voor 5/10/1743) en Willem Adriaan (gebore voor 16/03/1755). Op Elias se inventaris: http://databases.tanap.net/mooc/main_article.cfm?id=MOOC8%2F14%2E45a (op sy Wikitree profiel beskikbaar) word sy 3 kinders by Anna Vivier soos volg aangedui:

1) Jan Abraham Nel oud 30 jaaren 2) Albert Nel oud 29 jaaren 3) Willem Adriaan Nel oud 14 jaaren

Net Albertus se ouderdom klop. Hierop het Dirk soos volg geantwoord: "As mens kyk na die drie maklik bekombare dope deur die egpaar Elias Nel en Anna Vivie dan bereken die drie se ouderdomme (vanaf doopdatums) in Maart 1773 na: Jan Abraham 37, Albertus 29, Willem Adriaan byna 18. Elias Nel se inventaris gee 30, 29 en 14 aan. Albertus s'n klop, Jan Abraham en Willem Adriaan s'n beide nie. Dus, óf die transkripsie van die oorspronklike dokument was foutief (moeilik leesbare handskrif die waarskynlike rede) óf twee van die datums op die dokument was foutief, óf mens kyk na 'n heel ander gesin (gegewe die skaarste aan Elias Nelle op daardie stadium is hierdie laaste opsie onwaarskynlik). Ek sou sê die handskrif was moeilik ontsyferbaar vir die persoon wat die transkripsie vir TANAP gedoen het. Kon 'n 8 in "38" lees as 'n nul? Kon 'n 9 in "19" lees as 'n 4? Heel moontlik"

Die ander kwessie was ook dat Anna Vivier se sterfdatum as 1738 aangedui was (ook op Geni Anna Vivier, b10) maar volgens Elias se inventaris in Maart 1773 http://databases.tanap.net/mooc/main_article.cfm?id=MOOC8%2F14%2E45a het sy op daardie stadium nog gelewe. Dirk het soos volg geantwoord op my navrae hieroor: "Ek het intussen die datum na "After 1773" verander, aangesien Anna op Elias se inventaris van 1773 as oorlewende eggenoot genoem word. 'n Moontlike 1783 verklaar dalk die 1738 (tikfout?), maar daar is ongelukkig nog nie oorspronklike bronne om dit te staaf nie."

Elias Nel se profiel op Geni Elias (Elsis) Nel, a1b8... Net Johan Abraham en Albertus word as kinders van hom en Anna Vivier hier aangedui. Ek kry nie 'n Willem Adriaan Nel gedoop 1755 op Geni nie. Hy het in 1731 met Anna Jacoba Coetzee getrou en in 1733 met Anna Vivier. Die 3 kinders is dus definitief by Anna Viviers.

Hester van Wyk se profiel op Geni Hester van Wyk (haar inventaris is hier ook beskikbaar). Volgens haar profiel op Geni is sy met Willem Adriaan Nel Willem Adriaan Nel?... getroud wat oorstem met die Wikitree profiel wat verwyder is by Hester van Wijk.

Op Hester van Wyk se Geni profiel sien ek nog die volgende nota onderaan: "d4 Hester * c. 1762 ≈ Tulbagh 2.10.1762 x Swartland 28.3.1779 Willem Adriaan NEL * 5.1.1758 ≈ Swartland 29.1.1758, burger v. Stellenbosch s.v. Willem Adriaan Nel en Susanna van Jaarsveld" maar ek weet nie waaruit dit aangehaal word nie?

Die vraag is dus nou: Is hier voldoende bewys dat Willem Adriaan Nel (gedoop 16 Maart 1755), die seun van Elias Nel en Anna Vivier met Hester van (Wijk) getroud was en nie Willem Adriaan Nel (gedoop 27 Jan 1758), die seun van Willem Adriaan Nel en Susanna van Jaarsveld nie??

Hoop nie ek het nou te veel inligting gegee nie, maar soos genoem, is hierdie voorvaders van my man en sal ons graag by 'n korrekte antwoord wil uitkom.

Groete Koba (Jacoba Elizabeth Theron, b4c1d2e7f1g1h4i1j2)

view all 11

Willem Adriaan Nel, b8c3's Timeline

1755
March 16, 1755
March 16, 1755
Swartland (Malmesbury), Cape
1780
February 27, 1780
South Africa
1782
August 25, 1782
1787
January 28, 1787
1789
October 2, 1789
1792
1792
Cape of Good Hope
1794
January 19, 1794
Cape of Good Hope
1795
November 7, 1795
Avontuur, Calvinia, Namakwa, Northern Cape, South Africa