Willem Jacobus Viljoen, b3c4d2e9f6g7

Is your surname Viljoen?

Research the Viljoen family

Willem Jacobus Viljoen, b3c4d2e9f6g7's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Willem Jacobus Viljoen, b3c4d2e9f6g7

Birthdate:
Birthplace: Richmond - NC, Bo-Karoo, Northern Cape, South Africa
Death: July 19, 1929 (59)
Immediate Family:

Son of Willem Jacobus Viljoen, b3c4d2e9f6 and Danielje ( Danelia ) Josina Rousseau
Husband of Elsie Catharina Carolina Viljoen
Father of Private; Private and Private
Brother of David Carl Viljoen, b3c4d2e9f6g4; Elisabeth Gertruida Leonora Viljoen, b3c4d2e9f6g5 and Ds. Daniel Josua Viljoen, b3c4d2e9f6g6
Half brother of Jacobus Frederick Viljoen, b3c4d2e9f6g1; Martha Magdalena Viljoen, b3c4d2e9f6g2 and Elsje Johanna Catharina van der Merwe, f6g3

Managed by: Anna Catharina 'Rina' KRUGER [l1]
Last Updated:

About Willem Jacobus Viljoen, b3c4d2e9f6g7

Wikipedia

Dr. Willem Jacobus Viljoen (1869 – 1929) was 'n Suid-Afrikaanse opvoedkundige en pioneer van die Afrikaanse Taal. Hy is in 1869 op Richmond gebore. Hy ontvang opleiding in Suid-Afrika, aan die Universiteit van Leyden en is Straatsburg, waar hy 'n tesis geskryf het oor die oorsprong van die Afrikaanse taal. In 1894 word hy aangestel as professor in Moderne Tale aan die Victoria-Kollege, tans die Universiteit van Stellenbosch waar hy bly tot in 1910. Vanaf 1897 was hy een van die vernaamste leiers van die Afrikaanse Taalbond en het hy daartoe bygedra om die spelling van Hollands in Suid-Afrika te vereenvoudig. Hy was saam met ds. Hubertus Elffers mederedakteur van 'n Engels-Hollandse en Hollands-Engelse woordeboek.

in 1910 word hy die Direkteur van Onderwys van die Oranje-Vrystaat gevolg deur 'n soortgelyke aanstelling in 1918 in die Kaapprovinsie. Hy word ook vise-kanselier van die Universiteit van Suid-Afrika aangestel. Die volgende jaar word hy voorsitter van die Naturelle-onderwyskommissie. Hy is in 1929 oorlede.

view all

Willem Jacobus Viljoen, b3c4d2e9f6g7's Timeline

1869
October 3, 1869
Richmond - NC, Bo-Karoo, Northern Cape, South Africa
1929
July 19, 1929
Age 59