Adriaan Isac Odendaal

How are you related to Adriaan Isac Odendaal?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Adriaan Isac Odendaal

Birthdate:
Birthplace: Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
Death: Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
Immediate Family:

Son of Willhelm Abraham "Adriaan" Odendaal (Odenthall), SV/Prog and Judith Odendaal, a1b7 SM/PROG
Husband of Sara Johanna Odendaal, b6c3d8
Father of Judith Margaretha Moolman; Hendrik Petrus Odendaal; Sara Johanna Odendaal, b9c3; Susanna Engela Odendaal, b9c4; Willem Adriaan Odendaal and 1 other
Brother of Susanna Wessels; Johannis Odendaal; Hendricus Johannes Odendaal; Judiik Odendaal and Gerrit Odendaal
Half brother of Maria van der Heyden, b1; Engela Odendaal and Martja Van Der Heijde

Occupation: Vryburger, Stellembosch
Managed by: Daan Botes
Last Updated:

About Adriaan Isac Odendaal

http://www.e-family.co.za/ffy/g8/p8601.htm

Manus, ek het verder gaan kyk oor jou navraag en meen die genealoë het nog nie uitsluitsel oor wie dendaal se vrou is nie soos hieronder aangetoon. In die lig daarvan, gaan ek nie die boom verander nie, maar in about me van die egpaar hierdie onsekerheid dokumenteer totdat daar volle uitsluitsel is.

Groete  Daan 

SAF Vol 2 Esterhuizen geen Sara Johanna van toepaslike tydperk

SAF Vol 2 bl 780 Geldenhuys d8 Sara Johanna * 31.10.1751 † 26.8.1836 x 22.9.1776 Adriaan Izak ODENDAAL

SAF Vol 7 bl 49 b9 Adriaan Izak * 22.5.1732 ≈ 29.6.1732, burger Stellenbosch x 22.9.1776 Sara Johanna ESTERHUYZEN † 26.8.1836

http://www.familysearch.org/eng/default.asp gee verskeie konflikterende resultate soos Geldenhuys, Esterhuizen en Geldenhuizen or Esterhuizen

Daan (Daniel Jacobus) Botes b2..h3

Today at 6:46 PM

Manus Ek het hierdie profiele ingesit in 2009 toe ek pas begin het op geni en met familienavorsing en het maar die gratis bronne gebruik, So het ek op http://www.familysearch.org/eng/search/frameset_search.asp?PAGE=/en... 'n Mormoonse bron die vader en moeder van die kinders ondertoe gesoek het. Ek het nou op SAF en ander bronne gekyk en jy is reg. Ek gaan dit regstel.

Dankie dat jy my daarop gewys het.  Groete  Daan

Hermanus Frederik 'Manus' Steyn, b1c3d6e7f2g2h2i1j1k1

Today at 5:06 PM

Dear Daniel Jacobus,

I am contacting you about this profile: http://www.geni.com/people/Sara-Johanna-Geldenhuizen/60000000061890...
Hallo Daniel,  Ek het Adriaan Izak Odendaal van *25 dec 1732 gekry in die Odendaal boek "SA Genealogies Vol 7 van 2002 O-PH bls. 32 getroud met 'n dame met dieselfde name maar haar van as Esterhuizen. Ek kon nie die Geldenhuizen dame vind in hulle Genelogiese boek Vol. 2 van 1998 nie.
Kan jy asb vir my 'n verwysing gee waar jy haar gekry het getroud met Odendaal.
Baie dankie

Sincerely,

Hermanus Frederik 'Manus' Steyn, b1c3d6e7f2g2h2i1j1k1

Sara Johanna Geldenhuizen

x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x

view all 11

Adriaan Isac Odendaal's Timeline

1732
May 22, 1732
Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
June 29, 1732
Stellenbosch, Caap de Goede Hoop
June 29, 1732
1778
1778
1780
August 9, 1780
Swellendam, Suid Afrika
1783
March 30, 1783
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1788
1788
1789
November 16, 1789
Stellenbosch, Cape Colony, South Africa
1793
1793