Anthoine Nicolas Ernest Changuion, SV/PROG (1803 - 1881)

‹ Back to Changuion surname

Is your surname Changuion?

Research the Changuion family

Anthoine Nicolas Ernest Changuion, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Birthplace: Den Haag, Netherlands
Death: Died in Lörrach, Baden-Württemberg, Germany
Managed by: Daniel Jacobus Botes, g2h3
Last Updated:
view all 18

Immediate Family

About Anthoine Nicolas Ernest Changuion, SV/PROG

Anthoine Nicolas Ernest Changuion (jonkheer) * Den Haag, Nederland 15.12.1803 a. 12.10.1831 vanaf Leiden, Nederland waar hy teologie sowel as Lettere bestudeer het. Hy aanvaar ‘n pos as hoogleraar in Klassieke sowel as Moderne tale, te Kaapstad aan die Afrikaansche Athenaeum, ‘n pos wat hy tot 1842 beklee. Hy bedank en begin sy eie skool te Strandstraat, Kaapstad, ‘n tweetalige skool wat vinnig opgang gemaak het. Uitstaande opvoedkundige wat ook outeur v ‘n groot verskeidenheid skoolboeke asook artikels was, wat ook gepubliseer is. Op sy aanbeveling word ‘n raad v eksaminatore in 1858 vir skole gestig. Beywer hom vir die bevordering vd letterkunde en word een vd oprigters vd Maatschappij ter Uitbreiding van Beschaving en Letterkunde. Gedurende 1854-65 skrywe hy hoofartikels van De Zuid-Afrikaan waarin hy ‘n streng Afrikaanse gees openbaar en nie skroom om foute vd Britse beleid uit te wys nie. Keer terug na Europa op 15.4.1865 † Lörrach, Duitsland 14.10.1881 s.v. Francois Daniel Changuion en Henriëtta Wilhelmina Hartingh x Kaapstad 25.9.1832 Magdalena Elizabeth FAURE * 28.1.1814 † Basel, Switzerland 15.3.1814 † 1890 d.v. Abraham Faure en Susanna Martha Smuts Erkenning: SA Biografiese Woordeboek, Vol II

view all 18

Anthoine Nicolas Ernest Changuion, SV/PROG's Timeline

1803
December 15, 1803
Den Haag, Netherlands
1832
September 25, 1832
Age 28
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1833
September 29, 1833
Age 29
Cape Town
1835
1835
Age 31
1836
1836
Age 32
1840
August 13, 1840
Age 36