Dr Christian Frederik Louis Leipoldt

How are you related to Dr Christian Frederik Louis Leipoldt?

Connect to the World Family Tree to find out

Dr Christian Frederik Louis Leipoldt's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Dr Christian Frederik Louis Leipoldt

Also Known As: "Dr. C. Louis Leipoldt", "Christian Frederich Louis Leipoldt; Christian Frederic Louis Leipoldt"
Birthdate:
Birthplace: Worcester, Kaapkolonie
Death: April 12, 1947 (66)
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Dr. Christian Friedrich Leipoldt and Anna Meta Christiana Leipoldt
Brother of Luise Frances Carina Pattison; Johann Gottleib Wilhelm Leipoldt; Charles William Leipoldt; Louis Frederik Leipoldt and Catharina Wilhelmina Leipoldt

Occupation: Medikus en Digter
Managed by: Private User
Last Updated:

About Dr Christian Frederik Louis Leipoldt

DEPOT KAB SOURCE MOOC TYPE LEER VOLUME_NO 6/9/13857 SYSTEM 01 REFERENCE 1819/47 PART 1 DESCRIPTION LEIPOLDT, CHRISTIAN FREDERIC LOUIS. ESTATE PAPERS. STARTING 19470000 ENDING 19470000

Graf https://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=1029508
https://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=147086

Sy pa begin skoenfabriek op wupperthal, later koop Stassberger dit en is op Clanwilliam gevestig



C. Louis Leipoldt (28 Desember, 1880 — 12 April, 1947) was 'n bekende, vroeë Afrikaanse digter, geneesheer, plantkundige en joernalis. Hy wen die Hertzogprys in 1935 (saam met W.E.G. Louw en Totius).

Dr. Christian Frederik Louis Leipoldt (28 December 1880 – 12 April 1947) was a South African poet, who wrote in the Afrikaans language. Together with Jan F. E. Celliers and J. D. du Toit (published as Totius), he was one of the leading figures in the poetry of the Second Afrikaans Movement. Apart from poetry, Louis Leipoldt (Loo-ee LAY-polt) wrote novels, plays, stories, children's books, cookbooks and a travel diary. He is numbered amongst the greatest of the Afrikaner poets and he was described by D. J. Opperman, himself a noted South African poet, as "our versatile artist"

  • ****************

🎶AL DIE VELD IS VROLIK 🎶

Woorde: C. LOUIS LEIPOLDT
Musiek: J. WEBER; verwerk: PIETER DE VILLIERS

Al die veld is vrolik; al die voëltjies sing;
al die kriekies kriek daarbuit’; elke sprinkaan spring.
Al die koggelmannetjies kom om fees te vier;
hier galop ‘n goggatjie, daarso dans ‘n mier.

[KOOR]
Nou gaan die kinders draai, nou gaan hul speel!
Kom Sus, gee handjie! Almal moet draai!
Boet gee ook handjie! Nou gaan ons swaai–
dis tog so prettig! Wie dans met my?
Al in die rondte, vrolik en bly!
Kom Sus, gee handjie! Almal moet draai!
Boet gee ook handjie! Nou gaan ons swaai–
dis tog so prettig! Wie dans met my?
Al in die rondte, vrolik en bly!

Selfs die vissies spartel teen die kafferskuil;
in die groot ou eikeboom droom ‘n oupa-uil.
Oral in Karooland is ‘n ruik versprei:
boegoeblom en appelkoos–kan jy beter kry?

Selfs die vissies spartel teen die kafferskuil;in die groot ou eikeboom droom ‘n oupa-uil.

Bind vir my tesame katjiepiering wit,bobbejaantjies blou en bont, rose in gelid,varings van die klippe, oral, ai só mooi,rooi kalkoentjies uit die vlei–blomme uitgestrooi.

Oral in Karooland is ‘n ruik versprei:boegoeblom en appelkoos–kan jy beter kry?

Vrolik is die wêreld, vrolik rant en vlei!Elke koggelmannetjie het sy maat gekry.Elke gons’rig’ goggatjie is getroud of vry:vrolik is die wêreld hier, vrolik veld en vlei!

Nou gaan die kinders draai, nou gaan hul speel!

Kom Sus, gee handjie! Almal moet draai!
Boet gee ook handjie! Nou gaan ons swaai–
dis tog so prettig! Wie dans met my?
Al in die rondte, vrolik en bly!
Kom Sus, gee handjie! Almal moet draai!
Boet gee ook handjie! Nou gaan ons swaai–
dis tog so prettig! Wie dans met my?
Al in die rondte, vrolik en bly!

view all

Dr Christian Frederik Louis Leipoldt's Timeline

1880
December 28, 1880
Worcester, Kaapkolonie
1881
January 24, 1881
Rynse Kerk, Worcester, Kaapkolonie
1947
April 12, 1947
Age 66
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa