Daniel Christiaan Esterhuizen, e2f2

Is your surname Esterhuizen?

Research the Esterhuizen family

Daniel Christiaan Esterhuizen, e2f2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Daniel Christiaan Esterhuizen, e2f2

Also Known As: "Daniel Christiaan Esterhuizen"
Birthdate:
Birthplace: Middel Roggeveld, Sutherland, Namakwa, Northern Cape, South Africa
Death: September 02, 1897 (82)
Plaas Baviaansdrift, Sutherland, Kaap
Immediate Family:

Son of Johannes Hermanus Esterhuizen and Anna Hendrina Engela Esterhuizen
Husband of Christina Johanna Esterhuizen
Father of Hermanus Johannes Esterhuizen; Stephanus Esterhuizen; Anna Hendrina Visser; NN Esterhuizen; Daniel Christiaan Esterhuizen and 8 others
Brother of Jacobus Johannes Esterhuizen; Hermanus Johannes Esterhuizen; Abraham Gerrit Esterhuizen, b2c1d9e2f4; Christiaan Korf Esterhuizen, b2c1d9e2f5; Albertus Johannes Esterhuizen, b2c1d9e2f6 and 3 others

Occupation: Afslaer, Boedelberederaar, Digter, Stigterslid van dorp Sutherland, lid van boukomissie
DVN: b2c1d9e2f2
Managed by: Private User
Last Updated:

About Daniel Christiaan Esterhuizen, e2f2

Baptism Tulbagh

Marriage Worcester

Death Notice: KAB MOOC 6/9/369 2626 (1897)

Death Certificate

https://af.wikipedia.org/wiki/NG_gemeente_Sutherland: Daniël Christiaan Esterhuyse (1815–1897) was een van die interessantste figure wat die Roggeveld gelewer het. Die ouer geslag het hom as die “slim ou man" geken en die jongeres het van hom gehoor as “ou oom Daiël Estruis" wat gedigte gemaak het. Hy is op 1 Augustus 1815 in die Middel-Roggeveld gebore as seun van Johannes Hermanus Esterhuyse en Anna Hendrina Engela du Plessis. In September 1843 het hy op Worcester in die huwelik getree met Christina Johanna Jordaan. Uit hierdie huwelik het vyf seuns en twee dogters opgegroei. Volgens sy eie getuienis het hy nie meer as nege weke skool gehad nie, maar hy was met 'n natuurlike verstand begaafd. Die tragiese dood van sy oudste seuntjie, Hermanus, was die aanleiding tot sy digtersarbeid. Onbekend met die giftige eienskappe van 'n sekere soort uintjie wat hy volgens die oorlewering op Orangefontein gegrawe het, het hy dit aan sy byna tweejarige seuntjie gegee om te eet met die gevolg dat die kind enkele ure daarna gesterf het. Hierdie treurspel het in 1846 op Swanepoelshoek in die Karoo plaasgevind waar 'n ruwe grafklip wat later op Vyffontein bewaar is, Hermanus se rusplekkie aangedui het. Die eerste gedig in die bundeltjie van sy werke wat meer as een uitgawe beleef het, is ’n kransie op die graf van sy ongelukkige “Manis" en getuig skreinend van die smartlike selfverwyt wat die vader verteer het: “Ach! wat is aan my gebeuren? Ben ik dan uw moordenaar?" Berustend klink egter die slotakkoorde: “En ik zal hier nog wat zwerven In dit droevig tranendal, Tot ik ook den dood zal sterven, Die toch zeker komen zal. Met myn dood kom ik by u, Brakke tranen, eindigt nu". Van die eerste kerkraadslede het D.C. Esterhuyse die langste geleef. Hy het eers in die Klein-Roggeveld gewoon, daarna lank op Vyffontein, in sy latere lewe op Kleinbank en eindelik op Baviaansdrift waar hy op 2 September 1897 as een van die mees gesiene en vermoënde bewoners van die wyk sy ewige rus ingegaan het. Sy waardige eggenote was byna 80 jaar oud toe sy in Mei 1904 op Vyffontein oorlede is. Een van sy mooiste gediggies, volgens ds. H.C. Hopkins in Sutherland se eeufeesgedenkboek, is seker “De Avond des Levens" wat begin “'t Wordt nu avond van myn leven, 'k Zie myn zon moet ondergaan, 'k Voel de krachten my begeven, Geen weerhouden is er aan, Want myn leeftyd is verdwenen, En gelyk een kaars verteerd, Ras zal 't nakroost my beweenen Als 'k tot stof ben weergekeerd".

view all 17

Daniel Christiaan Esterhuizen, e2f2's Timeline

1815
August 1, 1815
Middel Roggeveld, Sutherland, Namakwa, Northern Cape, South Africa
November 26, 1815
Tulbagh, Cape Winelands, WC, South Africa
1844
July 13, 1844
1846
May 15, 1846
Sutherland, Namakwa, Northern Cape, South Africa
1848
February 29, 1848
Sutherland, Namakwa, NC, South Africa
1850
1850
1851
May 15, 1851
"Geelhoek",Sutherland
1853
August 5, 1853
1856
February 8, 1856