George Hendrik Johannes Johannes Stroebel, b11c1d3

Is your surname Stroebel?

Connect to 926 Stroebel profiles on Geni

George Hendrik Johannes Johannes Stroebel, b11c1d3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About George Hendrik Johannes Johannes Stroebel, b11c1d3

Death/Probate: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS9R-4SP5-G?i=574&...

Britse Konsentrasiekamp: Brandfort

https://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Person/97632/Mr_Georg_Johannes_...


Boer War: Brandfort Concentration Camp

  • Mr Georg Johannes Stroebel
  • Born in camp? No
  • Died in camp? No
  • Gender: male
  • Race: white
  • Marital status: married
  • Nationality: Free State
  • Occupation: bywoner
  • Registration as head of family: Yes
  • Unique ID: 97632 Camp History
  • Name: Brandfort RC
  • Age arrival: 64
  • Date arrival: 09/08/1901
  • Date departure: 02/02/1903
  • Reason departure: moved to town
  • Destination: Parys
  • Stock into camp: no
  • Stock out of camp: no
  • Tent number: 107 Farm History
  • Name: Boschrand
  • District: Hoopstad Status
  • Type: no oath of neutrality Relationships
  • Mr Georg Johannes Stroebel
  • Title: SRC 76 Brandfort CR
  • Type: Camp register
  • Location: Free State Archives Repository
  • Reference No.: SRC 76
  • Notes: p.313 (133)

Sterfkennis: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS9R-4SP5-G?i=574&...

Hierdie persoon se sterfkennis is baie onvolledig. As mens egter op FamilySearch aanblaai, is die eerste vrou, Maria Elizabeth de Waal se naam in die testament. Daarmee kan haar eie SK opgespoor word (https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QSQ-G9LW-J9MM-N?i=489&...) en daarop verskyn al die kinders, alhoewel die eerste letters afgesny is. Skep van profiele word aan ander oorgelaat. Dit beweeg te ver van die persoon van belang vir my, David Johannes Hennop en daar is die gevaar van die skep van duplikaatprofiele as die navorsing nie deeglik gedoen word nie.

Terwyl hy en Johanna Gezina in Januarie 1903 in die Brandfortse konsentrasiekamp trou, bevind hulle hulleself teen April met die opstel van die testament te Parys.

Daar word beweer hy is in Brandfort oorlede, maar sy laaste woonplek en plek van ondertekening van die SK is Newlands, Johannesburg. Dalk is hy oorlede op ‘n reis na sy hinterland.

David Abraham Swanepoel

view all 15

George Hendrik Johannes Johannes Stroebel, b11c1d3's Timeline