Hans Jacob Brits, SV/PROG

How are you related to Hans Jacob Brits, SV/PROG?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Hans Jacob Brits, SV/PROG

Birthdate:
Birthplace: Stein, Middle Franconia, Bavaria, Germany
Death: between November 23, 1722 and December 19, 1722 (56-57)
Koornhoff, Liesbeeckrivier, Cape of Good Hope, South Africa
Immediate Family:

Son of Jacob Brits and Agnes Brits
Husband of Dina Ockersz Brits
Father of Magdalena Brits, SM; Geertruij Brits, b2; Rudolph Brits, i b3; Anna Maria Gerritsz; Cornelis Ockerse (Ockert) Brits and 7 others

Occupation: Soldier, Farmer
DVN: SV/PROG
Managed by: Private User
Last Updated:

About Hans Jacob Brits, SV/PROG

http://www.ballfamilyrecords.co.uk/olivier/I131.html


Judi Marais-Meyer register.MRIN450

Inventaris en boedel van egggenoot Dina Willemse.

MOOC8/4.85 ged 22.11.1722 en MOOC 10/3.43 ged. 19.12.1722

GR - Vol 1 Parma en de Villiers:

Hans Jacob Brits was alive on 23 November 1722:

Inventaris der goederen naargelaten en met 'er dood ontruijmt bij wijlen Dina Willemsz: ten voordeele van haar naargelatene man Hans Jacob Brits ... en 7 hare kinderen ... Een plaats gelegen aan de Libeekse Revier genaamt Koornhoff ... den 23 November 1722 [Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa Ref no.: MOOC 8/4.85 on http://databases.tanap.net/mooc/]

He had died by 19 December 1722:

Vendu rol ... op den 19 X:br 1722 op de hofstede gen:t Koornhoop ... met ’er dood ontruijmt bij wijlen Dina Willemsz: gewesen huijs vrouw van wylen den burger Hans Jacob Brits ...

SEE Documents attached


www.stamouers.com

Hans Jacob BRITS was getroud met Dina OLIVIER sy was die buiteegtelike dogter van Ockert Olivier en Maria Jans VISSER. Haar vader was verban na Batavia en sy is toe groot gemaak deur haar oupa Jan Coenraad Visser. (Kyk onder beide stamouers; Jan Coenraad Visser en Ockert Olivier)

KINDERS:

b1 Magdalena gedoop Kaapstad 13 Apr 1692, X JG van Deventer, XX B Lindeque

b2 Geertruy gedoop Stellenbosch 10 Okt 1694

b3 Rudolph gedoop Stellenbosch 28 Sep 1698, X 5 Des 1722 Maria Gerrits, XX Huibrecht Brand

b4 Anna Maria gedoop 4 Okt 1699, X Hermanus Gerrits, XX Claas Jonas seun van Claas Jonas en Dina van die Kaap

b5 Cornelis X 12 Maart 1724 Maria Magdalena de Peronne weduwee van Jacob Mostert

b6 Rudolph gedoop Stellenbosch 24 Okt 1702, X 5 Des 1722 Maria Gerrits, XX 17 Jan 1740 Huibrecht Brand wed van Christoffel Smit

b7 Ockert gedoop 13 Sep 1705, X 11 Nov 1731 Catharina Pyl wed van Willem Botha

b8 Maria

b9 Alida Aletta, X 1 Nov 1733 Sybrand van Dyk

b10 Johannes gedoop Kaapstad 2 Mei 1717

Verwysings:

Heese en Lombard

Saamgestel deur:

AM van Rensburg

.Volgens Jean le

Roux (sien onder) was Rachel Joubert met b8 en nie met b1c4 getroud nie.

Groete

Louw van Deventer

Klerksdorp


Vyftig jaar gelede het ek met jeugdige voortvarendheid besluit dat Rachel

Joubert wed DW Crafford getroud was met Gerrit van Deventer b8 ~1713 en nie

met sy nefie Gerrit b1c5 ~ 1719 soos aangedui in DeVP nie. Later het wyle

dr JA Heese met my saamgestem en dit reggestel in SAG 2

Groete,

Jean le Roux Paarl



a. 1682 from Stein,Germany


Dina Okerts OLIVIER, gebore ongeveer 1674, KAAP, trou met Hans Jacob BRITS, gebore C1661, van Stein, Stellenbosch. 
(Hy sterf op 15 Feb 1729 Kaap.)  Needs further investigation. 

Dina word die stammoeder van die Brits families in Suid-Afrika.


GEDCOM Note

Hans Jacob BRITS was getroud met Dina OLIVIER sy was die buiteegtelike dogter van Ockert Olivier en Maria Jans VISSER. Haar vader was verban na Batavia en sy is toe groot gemaak deur haar oupa Jan Coenraad Visser. (Kyk onder beide stamouers; Jan Coenraad Visser en Ockert Olivier)
KINDERS: b1 Magdalena gedoop Kaapstad 13 Apr 1692, X JG van Deventer, XX B Lindeque b2 Geertruy gedoop Stellenbosch 10 Okt 1694 b3 Rudolph gedoop Stellenbosch 28 Sep 1698, X 5 Des 1722 Maria Gerrits, XX Huibrecht Brand b4 Anna Maria gedoop 4 Okt 1699, X Hermanus Gerrits, XX Claas Jonas seun van Claas Jonas en Dina van die Kaap b5 Cornelis X 12 Maart 1724 Maria Magdalena de Peronne weduwee van Jacob Mostert b6 Rudolph gedoop Stellenbosch 24 Okt 1702, X 5 Des 1722 Maria Gerrits, XX 17 Jan 1740 Huibrecht Brand wed van Christoffel Smit b7 Ockert gedoop 13 Sep 1705, X 11 Nov 1731 Catharina Pyl wed van Willem Botha b8 Maria b9 Alida Aletta, X 1 Nov 1733 Sybrand van Dyk b10 Johannes gedoop Kaapstad 2 Mei 1717 Verwysings: Heese en Lombard Saamgestel deur: AM van Rensburg .Volgens Jean le Roux (sien onder) was Rachel Joubert met b8 en nie met b1c4 getroud nie. Groete


Hans Jacob Brits gebore 1661 van Stein aan die Suide van Duitsland, het in die Kaap aangekom in 1682 as 'n soldaat. Hy word 'n burger te Stellenbosch in 1684. In 1722 woon hy op die plaas Kroonhof aan die Liesbeekrivier. Hy trou 13/04/1692 met Dina Olivier (Willemse) dogter van Ockert Cornnelius Olivier (Nederland) en Maria Jans Visser (Omen). Dina Olivier gebore 25/05/1673 en gedoop 25/07/1675 te NG Kerk Kaapstad. Sy is oorspronklik van Mauritius.
Hans Jacob en sy gade Dina, word gesien as die stamouers van die Brits families in Suid Afrika.

Hans Jacob sterf

15/02/1729. ???? This date needs investigation.
Uit hulle huwelik is 11 kinders gebore.

view all 19

Hans Jacob Brits, SV/PROG's Timeline

1665
1665
Stein, Middle Franconia, Bavaria, Germany
1682
1682
Age 17
1682
Age 17
Stein, Germany
1692
April 13, 1692
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
1694
October 10, 1694
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
1698
September 28, 1698
Stellenbosch, Caep de Goede Hoop, South Africa
1699
1699
Drakenstein, Western Cape, South Africa
1700
1700
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1702
October 24, 1702
Stellenbosch, Western Cape, South Africa