Dr Izak Jacobus Martinus van Niekerk, e1f4g?h1i3

Is your surname van Niekerk?

Connect to 5,000+ van Niekerk profiles on Geni

Dr Izak Jacobus Martinus van Niekerk, e1f4g?h1i3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Dr Izak Jacobus Martinus van Niekerk, e1f4g?h1i3

Birthdate:
Birthplace: Mesklip (farm), Springbok, South Africa, Northern Cape
Death: August 06, 1942 (39)
In sy woonhuis, Springbok, Namakwa, Northern Cape, South Africa (Maagkanker)
Place of Burial: Springbok, Namakwa, Northern Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Adriaan Pieter van Niekerk, e1f4g?h1 and Jacoba Petronella van Niekerk, b6c7d3e6f11
Husband of Maryann 'Girlie' Smuts van Niekerk
Father of Dr Ivan van Niekerk, 1; Private; Martin Adrian van Niekerk, 4 and Dr Anton Walter Peter van Niekerk, 3
Brother of Aletta Catharina van Niekerk; Adriaan Pieter van Niekerk; Gezina Maria Meissenheimer and Cornelis Albertus van Niekerk, 5

Occupation: Mediese dokter
Managed by: Ivan Steyn van Niekerk
Last Updated:

About Dr Izak Jacobus Martinus van Niekerk, e1f4g?h1i3

"Waar die Kokerboom Luister' Author: Leunende Christen, Publisher: Christen Studentevereniging van SA 1949 1st ed. is the biography of Dr Izak van Niekerk, a leading medic and churchman of Namaqualand. Afrikaans text. 110 pp with bw illustrations



Slaag Gr VII op Mesklip, daarna na Robertson waar hy matrikuleer. Gaan tuis in die Rob Roy. Na Kaapstad om in die medisyne te studeer. Namakwaland se Van Niekerks was groot sterk mense en Izak was geen uitsondering nie. In 1923 verteenwoordig hy die Universiteit Kaapstad vir die eerste maal as swaargewigbokser in die Hadley-skildkompetisie. In 1926 word hy geskies om Westelike Provinsie te verteenwoordig teen die gekombineerde span van Oxford en Cambridge. Hy was 'n gewilde en bekwame vuisvegter met 'n gewig van 203lb. Sy medestudente het hom die bynaam van 'Fairy Foot' gegee.

Na voltooiing van sy studies, tree hy op as hulp vir die blinde dr De Bruin van Vanrhynsdorp. In 1927 open hy sy eerste praktyk op Kakamas Hy werk hoog op in die Kalahari, in die suidelike dele van SWA en in Griekwaland-Wes tot so ver as Olifantshoek. Hy word ook dikwels uitgeroep na Boesmanland en Namakwaland. By Onseepkans moet hy met 'n skuit oor die Grootrivier (Oranje) gaan.

Sy aanstaande vrou gee reeds agtien maande onderwys op Kakamas voor hy sy praktyk in 1927 daar open.

Met sy bekwaamheid, offervaardigheid en medemenslikheid laat hy diep spore na 'n kort lewe van 39jaar en 3maande.

Bron: Waar die Kokerboom Luister - Leunende Christen. Pro Ecclesia-Drukkery, Bpk. 1948

view all

Dr Izak Jacobus Martinus van Niekerk, e1f4g?h1i3's Timeline

1903
April 30, 1903
Mesklip (farm), Springbok, South Africa, Northern Cape
1929
January 28, 1929
Kenhardt, Namakwa, Northern Cape, South Africa
1941
July 23, 1941
Springbok, Namakwa, Northern Cape, South Africa
1942
August 6, 1942
Age 39
In sy woonhuis, Springbok, Namakwa, Northern Cape, South Africa
????
????
Springbok, Namakwa, Northern Cape, South Africa