How are you related to Jacques Therond?

Connect to the World Family Tree to find out

Поделитесь своим генеалогическим древом и фотографиями с людьми, которых вы знаете и любите

  • Стройте своё генеалогическое древо онлайн
  • Обменивайтесь фотографиями и видео
  • Технология Smart Matching™
  • Бесплатно!

Jacques Therond

Псевдоним: "Jacques Theron"
Дата рождения:
Место рождения: Nismes, Languedoc, France (Франция)
Смерть: после ±02 апреля 1719
Ближайшие родственники:

Сын Jaques Therond и Marie Therond
Муж Elizabeth Isabeau Therond
Отец Moyze "Moses" Therond; Jacques Therond, SV/PROG; Pierre Theron и Unknown Therond
Брат Oudste Broer Therond; Moyze Therond и Pierre Therond

Менеджер: Gert Wahl
Последнее обновление:

About Jacques Therond

Die stamvader Jacques THERON het die volgende brief van sy vader Jaques (sonder die c) THEROND ontvang:

"My liewe kind, Was ek nie bly om van Mnr. Fisquet te hoor dat jy onder die sorg van die Liewe Heer aan die Kaap woon, getroud is en 'n gesin het nie. Dink net watter vreugde dit vir my op my oudag was. My bede is dat ons Liewe Vader my genadig wil wees om voor my dood van jouself te mag verneem aangaande jou welsyn. Ek glo dat die Heer deur Sy goedheid aan hierdie wens sal voldoen mits jy my brief ontvang. Jou broer Moyze(Moses) en sy gesin stuur groete, hulle is almal fris en gesond. Hy is na jou vertrek getroud en sy vrou het twee seuns en 'n dogter. Hul oudste seun, jou nefie, is ook al getroud en het 'n seuntjie. Ook jou ooms Moyze en Pierre Therond met hul vrouens en kinders is almal wel en stuur hartlike groete. Die seuns van jou neef Moyze wens jou met vrou en kinders net die beste toe. Ek woon nou by jou nefie (broerskind) Daniel waar ek volgens Gods wil waarin ek my berus, my laaste dae slyt en ook hierdie brief skryf. Vier van jou ooms Moyze en Pierre se dogters is getroud. Ook hulle stuur groete. Jou neef wat in Calvisson woon en sy hele gesin groet jou. Sy vader, my oudste broer, is sowat agt jaar gelede oorlede, maar sy weduwee is gesond en stuur groete. Dit, my liewe kind, is al wat ek nou het om te skryf. Ek bid onse Liewe Heer om jou in alles te seen wanneer jy hierdie brief ontvang. Rig jou antwoord aan die adres van jou broer Moyze in die voorstad Prescheurs. Aangaande die landsnuus--Dit is op 3 Desember 1718 met tamboer en trompetgeskal in Nimes aangekondig dat Frankryk en Spanje in oorlog verkeer-- Die eerste keer wat dit so gedoen word. Daar word nie meer iets oor ons Godsdiens gese nie. Ons bid in ons huise, maar word fyn dopgehou om te verseker dat ons geen samekomste hou nie. Die oorspronklike galeislawe is vrygelaat, maar twee jaar gelede is nuwes ingesit. Jou liefhebbende Vader, Jaques Therond Nimes Languedoc 2 April 1719" (Die Mnr.Fisquet na wie verwys word, is waarskynlik Jean Fisquet van die Cevennes, 'n korporaal in diens van die Kompanjie, wat Kaapstad in 1715 besoek het).

Brief verskaf deur Jean le Roux op GenForum; dit verskyn in Kannemeyer se Hugenote-Familieboek

показать все

Хронология Jacques Therond

1658
1658
Nimes, Gard, Occitanie, France (Франция)
1668
15 мая 1668
Nîmes, Languedoc, France (Франция)
1674
1674
KLEIN DRAKENSTEIN, Western Cape, South Africa (ЮАР)
1719
2 апреля 1719
????
Nismes, Languedoc, France (Франция)
????