Johan C(K)ar(e)l Wilhelm Herselman / Hörchelmann / Horschelman Herselman, S/V PROG

public profile

Is your surname Herselman / Hörchelmann / Horschelman?

Research the Herselman / Hörchelmann / Horschelman family

Johan C(K)ar(e)l Wilhelm Herselman / Hörchelmann / Horschelman Herselman, S/V PROG's Geni Profile

Records for Johan C(K)ar(e)l Wilhelm Herselman / Hörchelmann / Horschelman

5,218 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

分享

About Johan C(K)ar(e)l Wilhelm Herselman / Hörchelmann / Horschelman Herselman, S/V PROG

Johann Carel (Karel) Wilhelm HERSCHELMAN (Herselman, Hesselman) was gedoop op 29 Maart 1760 in die Evangelies-Lutherse kerk te Eisenach, Duitsland. Sy van is ontleen van Hörschel, naby Eisenach in Oos Duitsland, en kom voor in sy verskillende variete: Herschelmann, Hörchelmann, Herselman of Hesselman.

Hy kom in die Kaap aan in 1785 as ‘n soldaat. Hy dien as ‘n soldaat vanaf 1785-91 en hy was ook ‘n lid van Goewerneur C.J. van der Graaf se lyfwag gedurende 1789-91. Hy ontvang burgerregte in 1791 en word ‘n boer aan die Caffer Kraals Rivier agter Zwelendam.

Op 25 Des 1796 trou hy in die Kaap met Catharina Sophia SCHOENMAKER. Hy trou ‘n tweede keer op 21 April 1799 met Maria Elisabeth RHEEDER (Reeder, Ruijter, Ruiter, Roeder). Sy was gedoop op 8 Apr 1781 en was die dogter van stamvader Jacob Salomon Reeder en Maria Elisabeth Benade.

Hy bly te Swellendam 1808, 1812 en in die stad 1814, 1816. Later woon hy op die plaas “Misgunst” naby Humansdorp.

Hy sterf op 4 Des 1846 (1845?) op die ouderdom van 86 jaar 9 maande te Jagersbosch aan die Krommer Rivier in die Uitenhage Distrik (aan die huis van H.O.Meeding). -------------------- SAG, volume 4, 1997, pg.342

Johan Carel Wilhem Herselman (die doop register dui sy name aan as Johann Carl Wilhelm Hörschelmann)

a. 1785 as soldaat, later lid van die Goewerneur se lyfwag.

Na sy ontslag in 1791 boer hy in die omgewing van Swellendam en daarna op die plaas "Misgunst", Humandorp.

x Kaapstad 25/12/1796 Catharina Sophia Schoenmaker

xx Kaapstad 21/04/1799 maria Elizabeth Rheeder

查看所有18

Johan C(K)ar(e)l Wilhelm Herselman / Hörchelmann / Horschelman Herselman, S/V PROG's Timeline

1760
1760年3月29日
Germany
1760年3月29日
Germany
1796
1796年12月25日
Age 36
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1799
1799年4月21日
Age 39
Cape Town, Western Cape, South Africa
1800
1800年2月8日
Age 39
Swellendam, Overberg DC, Western Cape, South Africa
1801
1801
Age 40
Swellendam, Overberg DC, Western Cape, South Africa
1803
1803年3月23日
Age 42
Swellendam, Overberg DC, Western Cape, South Africa
1805
1805年1月5日
Age 44
Swellendam, Overberg DC, Western Cape, South Africa
1806
1806年11月17日
Age 46
Swellendam, Overberg DC, Western Cape, South Africa
1808
1808年8月29日
Age 48
Swellendam, Overberg DC, Western Cape, South Africa