Matching family tree profiles for Johann Andreas Bam, SV/PROG
Immediate Family
About Johann Andreas Bam, SV/PROG
BAMM JOHANN ANDREAS (S). - Schwerin. Arr. 1725 as so., so. 1725-30, baker 1731-33, so. 1734, b. 1734, baker at Cape Town. + 28.11.1762. 4 children by Rachel (Anna Catharina) of the C., manumitted with their mother in 1752. (GMR 1725-34; Rq. 1733-34: 75, 1752: 56; Baptismal Reg. of Bejaarde Gedoopte of 21.9.1749; Test. O.C. 14: 9; G.R. nr. 16.)
- Dr. J. Hoge, Personalia of the Germans at the Cape, 1652-1806, Archives Year Book for South African History (Cape Town: Government Printer, Union of South Africa, 1946)
Stamvader JOHANN (JAN) ANDREAS BAM van Schwerin, Duitsland, arriveer aan die Kaap de Goede Hoop op 3 Februarie 1725 aan boord die ”Geertruid” as soldaat in diens van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (destyds Vereenigde Oostindische Compagnie, algemeen afgekort as VOC).
Voor sy aankoms in die Kaap was hy vir ongeveer tien jaar in diens van die VOC as Onder- Korporaal. Gedurende die 18de eeu was 20 persent van die soldate in diens van die Kompanjie uit Duitsland en die Oostzeegebied. In 1733/34 ontvang hy sy vrybrief en werk as bakker in Kaapstad. ‘
n Uittreksel uit “Precis of the Archives of the Cape of Good Hope – deur HCV Leibrandt, Volume 1 A-E:(Bam (Jan) ; of Swerin, arrived in 1725 in the ” Geertruijda ” as lance corporal ; asks for burgher papers. (No. 75..
Hy het "n verhouding gehad met Rachel Johanna Catharina VAN DE KAAP, sy was "n slaaf en sy het haar vryheid gekry met haar kinders in 1752. Sy was gedoop as "n bejaarde 21 Sep 1749.
KINDERS
b1 Johanna Theodora gedoop 3 Sep 1747, X 27 Nov 1763 Philip Fuchs, XX 21 Jul 1793 Casper Gildenhuyzen
b2 Johannes Andries gedoop 28 Sep 1749, X 15 Jan 1769 Johanna Magdalena Spiegelenberg, XX 26 Jul 1778 Johanna Catharina Thomasse
b3 Johan Christiaan gedoop 6 Des 1750, X 16 Apr 1775 Maria Christina Hooyer b4 Maria Elizabeth gedoop 16 Jan 1752
Bronne: Heese en Lombard Hoge, Personalia of the Germans at the Cape
Johann Andreas Bam, SV/PROG's Timeline
1705 |
1705
|
Mecklenburg, Schwerin, Mecklenburg-Vorpommern, Germany
|
|
1747 |
1747
|
||
1749 |
1749
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1750 |
December 6, 1750
|
Kapstadt, Westkap Südafrika
|
|
1750
|
|||
1752 |
1752
|
||
1762 |
November 28, 1762
Age 57
|
Kapstadt, Westkap Südafrika
|
|
???? |
Kapstadt, Westkap Südafrika
|