Johannes Gerhardus Strijdom, h2i2

Is your surname Strijdom?

Connect to 208 Strijdom profiles on Geni

Johannes Gerhardus Strijdom, h2i2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Johannes Gerhardus Strijdom, h2i2

Also Known As: "b3c2d1e12f2g9h2i2"
Birthdate:
Birthplace: Modimolle, LP, South Africa
Death: October 05, 1993 (54)
Lisbon, Portugal (Heart Attack)
Immediate Family:

Son of Johannes (Hans) Gerhardus "JG" Strijdom and Susanna Strydom
Husband of Private and Rensche Susanna Strydom
Father of Private and Private
Brother of Estelle Crowson (Strijdom), b3c2d1e12f2g9h2i1

Occupation: Dentist
Managed by: Private User
Last Updated:
view all

Immediate Family

About Johannes Gerhardus Strijdom, h2i2

Gerhardus STRIJDOM * Nylstroom 2.10.1939, tandarts x Bethal 23.12.1963 Rensche MEY, d.v. ds. G. Mey en Daleen Scholtz

[f1] Johannes Gerhardus STRIJDOM

Source: Die familie van Rooy in Suid-Afrika

=====================================

Oorskot van Gert Strijdom na SA gebring

Source: 8 October 1993, Beeld

Marius Strydom

DIE lyk van dr. Gerhardus (Gert) Strijdom, seun van die oud-premier mnr. J.G. Strijdom, is gister per vliegtuig uit Portugal na Johannesburg gebring op dieselfde vlug waarop sy weduwee, Rensché, was.

Mev. Strijdom het gisteroggend sowat drie uur ná haar aankoms op die lughawe Jan Smuts 'n vlug Kaapstad toe gehaal. Dr. Strijdom se lyk sal môre per vliegtuig na Kaapstad gebring word.

Dr. Strijdom, tandarts van Tuine, Kaapstad, is Dinsdagoggend in sy hotelkamer in Lissabon, Portugal, dood aan 'n hartaanval.

Mev. Stella de Wet, 'n jarelange vriendin van die gesin, het gesê dr. en mev. Strijdom was verlede week saam met haar en haar man, adv. Ané de Wet, op 'n jagplaas tussen Tzaneen en Hoedspruit.

Op dié besoek het dr. Strijdom vir die eerste keer die voltooide J.G. Strijdom-tonnel gesien wat na sy pa genoem is.

Adv. De Wet het gesê dr. Strijdom het in die jare sestig op sy pa se plaas, Elsieskraal, op die Springbokvlakte geboer. Dit was een van sy groot wense om terug te gaan na die Bosveld.

Dr. Strijdom het Saterdag 54 jaar oud geword. Hy het die geleentheid saam met sy vrou en adv. en mev. De Wet in 'n braairestaurant in Northcliff in Johannesburg gevier.

Sondag het dr. en mev. Strijdom vir 'n weeklange vakansie na Portugal vertrek.

Dr. Strijdom se seun, Hans, 'n mediese student aan die Universiteit van Stellenbosch, het gesê die begrafnisreëlings is nog nie afgehandel nie, maar sy pa sal waarskynlik Woensdag begrawe word.

Dr. Strijdom word ook oorleef deur sy ma, mev. Susan Strijdom, en sy suster, mev. Estelle Crowson.

view all

Johannes Gerhardus Strijdom, h2i2's Timeline

1939
October 2, 1939
Modimolle, LP, South Africa
1993
October 5, 1993
Age 54
Lisbon, Portugal