Lourens du Plessis, b6c1d5

How are you related to Lourens du Plessis, b6c1d5?

Connect to the World Family Tree to find out

Lourens du Plessis, b6c1d5's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Lourens du Plessis, b6c1d5

Doopinskrywing: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-WTGS?cat=993682


In die boek deur dr Andrew Kok, Die Du Plessis-familie in Suid Afrika verskyn 10341 d4 Lourens DU PLESSIS * 29.05 1768 en gedoop 25.12.1768 † 08.12.1822 x Gesina LABUSCHAGNE . Ek her Dr Andrew reeds in hierdie verband gekontak. Op Geni en MyHeritage Family Trees word hy ook as b6c1d4 na verwys en kruisverwys mbt die aangetroudes na ander Familie webtuistes

Ek het al vantevore, 2013, vermoed dat iets nie met sy verwysingsvolgorde b6c1d4 korrek is nie. SAG 8 het hom ook as d4 Ek het hom destyds reeds as d5 gesien - dit daar gelaat. Hy is NIE in my DIREKTE lyn nie. Sy suster behoort d4 te wees b6c1d4 Johanna Helena DU PLESSIS * 14.03.1769 haar geboorte datum aldus die boedel MOOC8/14a ≈ 21.05.1769 die bron van haar doopdatum soos in boek verskyn, onbekend. Opmerking tov haar in MOOC8/14a " mijn dogter Johanna Helena is gebooren den 14 Maart in het jaer 1769"

My motivering is as volg: Lourens DU PLESSIS ≈ Tulbach 31.03.1771 slegs as Lourens gedoop (nie Matthys) - sien die skakel op FamilySearch https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-WTGS?i=241&ca... en gerieflikheidshalwe sien die aanhangsel van sy doopinskrywing – die jaartal is effens snaaks geskryf maar dit is 1771

Sy vader Jan du Plessis * 1732 x 3.12.1758 Vrou 1. Johanna Helena BEKKER ≈ 18.3.1742 (†+- 4.10.1771 Haar inventaris datum) 16 kinders xx Catharina BOTHA Boedel dokumentasie MOOC8/14a is hy gebore 22.12.1770 “” meijn soon Lourens is gebooren den 22 Detsember in het jaar 1770 “”” (Hierdie geboortedatum in die boedel 22.12.1770 is inlyn met sy doopdatum ‘n paar maande later 31.03.1771)

Ek sien die volgorde as volg

b6c1d4 Johanna Helena DU PLESSIS * 14.03.1769 haar geboorte datum aldus die boedel MOOC8/14a ≈ 21.05.1769 (Kan nie die plek van doop opspoor nie – nie in my direkte lyn nie)

b6c1d5 Lourens DU PLESSIS * 22.12.1770 ≈ Tulbach 31.03.1771 (slegs as Lourens gedoop) (Nie in my direkte lyn nie)

Aangeheg die doop inskrywing van d5 Lourens, asook die boedel MOOC 8/14a - sien die laaste gedeelte van MOOC8/14a

Opmerking: Die kinders van Jan 1732 en Bekker se volgorde is vir my effens deurmekaar – dit daar gelaat.

Met groot dank

Louw du Plessis


view all 19

Lourens du Plessis, b6c1d5's Timeline

1770
December 22, 1770
Caap de Goede Hoop
1771
March 31, 1771
Tulbagh, Kaapse Wynland, WC, South Africa
1792
December 16, 1792
Graaff-Reinet, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1794
February 23, 1794
Graaff Reinet, Western District, EC, South Africa
1796
June 12, 1796
Kaapstad, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1798
July 22, 1798
Graaf-Reinet, South Africa
1800
January 19, 1800
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1801
November 25, 1801
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1802
July 16, 1802