Sarel Daniel Snyman

Is your surname Snyman?

Research the Snyman family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Sarel Daniel Snyman

Sarel Daniel Snyman is as seun (ongeveer 14 jaar oud) aangehou deur die Britte in die Norvalspont konsentrasiekamp. Sy Ma was ook daar (en hoogs waarskynlik sy susters en jonger broer ook). Tydens 'n besonderse koue winter is hy eenkeer, ten spyte daarvan dat hy siek was, geforseer deur die Engelse om in slietende yskoue reën waterslote te grawe (met 'n graaf). Hy het nie eers behoorlike klere gehad om hom te beskerm teen die reën en koue nie. Soos verwag kan word het hy toe eers siek geword en 'n ernstige longkwaal opgedoen. Hy het oorleef, maar deur sy hele lewe las gehad van sy longe. Dit het volgens sy naby familie gelei het tot sy afsterwe op die relatief vroeë ouderdom van 56.

Hy was eienaarboer op die plaas Ebenhaezer in 'n mooi bergagtige gedeelte van die Fauresmith distrik. Hy en sy gesin was egter verplig om elders heenkome te soek na die verwoestende droogte van 1933. Hy was 'n diep gelowige mens en huisgodsdiens was deel van hulle roetine. Tydens die huisgodsdiens het Sarel voorgelees uit die Bybel, gebid en die gesin het dan 'n psalm of skryfberyming gesing, baie keer in drie stemme, met Sarel Daniel die bas en sy enigste dogter as "deskant".

Hy was 'n diep gelowige wyse mens wat ook as ouderling in die Gereformeerde Kerke gedien het.

(Bg. is herinneringe van sy seun Philippus Snyman (1924-2012) soos opgeteken deur Kornelius Snyman.)

About Sarel Daniel Snyman (Afrikaans)

view all 12

Sarel Daniel Snyman's Timeline

1885
July 25, 1885
(farm), Reddersburg, Free State, South Africa
1911
October 2, 1911
Springfontein, Vrystaat, South Africa
1913
April 14, 1913
Bethulie, Xhariep, Free State, South Africa
1914
November 17, 1914
Bethulie, Xhariep, Free State, South Africa
1916
October 10, 1916
Cyferkuil, Bethulie, Xhariep, Free State, South Africa
1918
December 29, 1918
Bethulie, Xhariep, Free State, South Africa
1921
December 16, 1921
Middelburg, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
1924
March 7, 1924
Middelburg KP, Kaap Provinsie, Suid-Afrika
1926
February 14, 1926
Clocolan, Thabo Mofutsanyane, Free State, South Africa