1981 - oxwagon - we had trucks to move with then :-)

Начала Willa Potgieter x Huang xx Truter среда, 16 апреля 2014
Показаны все сообщения (6)
16.4.2014 в 9:52 до полудня

Hallo - not sure who to address :-)

the text under Potgieter - I am sure the date can not be 1981 ....perhaps 8181 or 1781? ... i

-=-=-=-=-=-=-

POTGIETER

GROUP 1

Willem widower with two sons Willem and David and a daughter Annie came from Middelburg Transvaal, travelling by Oxwagon with the Posselt brothers. They arrived 1981. They settled on Wildebeestlaagte, Leeufontein and Hartebeestlaagte. Later Annie, as the first settler woman in Mashonaland, was also granted a farm.

Willem Snr. (? 1845) x (she died before 1891) 3c XX Grieta nee Bester her XX (first x was Casper van der Merwe)

16.4.2014 в 12:09 после полудня

Willa, baie dankie vir jou ontferming oor die gedeelte. Daar is baie tik foute in die geskrewe gedeeltes, ons werk daaraan soos ons deur die projek werk.

30.4.2014 в 5:33 после полудня

Dis 'n plesier - wil ook nie net sommer verander as ek self nie seker is nie :-)

Ons vingers glips dikwels omdat ons geneig is om alle ure van die dag en nag hieraan te werk en bo en behawlwe dit werk mens heeltyd met datums wat herhaal .. :-)

1.5.2014 в 5:19 до полудня

Ek het die dokument op 'n Facebook blad gekry en dit vir 'n kurator gestuur wat dit as 'n projek opgesit het en ek werk deur dit soos ek die families ontdek. Ek fokus op die Rhodesia mense en het waardering vir die dokument wat opgestel is van 'n gemeenskap. Baie kan weer gekoppel word aan hulle voorgeslagte in SA.
Die Sarel vd Walt wat dit saamgestel het is 5jaar gelede oorlede en 'n vriend van hom het die dokument op die blad gepos. Nou gaan ek aan daarmee. Baie vd nageslagte het al ingeskakel, baie bly daaroor, nie almal baie rekenaar vaardig nie, maar hulle doen iets.

4.5.2014 в 12:22 до полудня

Dis Wonderlik - Daar is so baie wat groot werk reeds voor ons gedoen het en ons vul aan en maak foutjies reg ..

Ek is tans besig met die Dorsland Potgieter's se lyne ... gelukkig is die grootste werk reeds deur Jorrie en Louw du Plessis gedoen - ek vul net aan en in ... as jy op FB is - is jy dan deel van die Dorsland Afstammeling - Groepe ?

4.5.2014 в 3:10 до полудня

Nee ons is nie deel van die Dorsland Afstammeling nie.

Die Bekkers waaraan ons gekoppel is kom uit die Oos Kaap uit, baie se grafte is in Sunland en Jansenville. Ek moet juis ons Bekkers wat ongekoppel is bymekaar kry en deurstuur vir die Bekker stamboom. Hulle is ook op Facebook. Ek is in Rhodesia gebore en my man in Sunland.

Ek gaan bietjie aandag gee aan die Potgieters van Rhodesia en kyk of ek 'n koppeling vir hulle kan kry.

Показаны все сообщения (6)

Зарегистрируйтесь или войдите в систему чтобы участвовать в этом обсуждении