Anna Maria Zaaijman KOOPMAN, a3b4 - Annetie of Anna Maria?

Started by Private User on Saturday, September 23, 2017
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 3 posts
Private User
9/23/2017 at 11:56 AM

Goeie dag,

Ek soek konsensus oor Anna asseblief. Verskillende bronne gee verskillende inligting. Soos dit vir my lyk word Annetie, gebore c. 1690 en Anna Maria, gebore c. 1695 met mekaar verwar. Ek neem aan die inligting op http://www.e-family.co.za/ffy/g7/p7309.htm is die mees akkurate inligting.

Kan ons asseblief tot 'n finale konsensus kom en die profiel finaliseer en dan sluit asseblief sodat dit nie weer verander kan word nie?

Anna Maria is my 8ste oumagrootjie dus wil ek graag haar inligting korrek hê.

Ek sal enige hulp waardeer.

Beste groete,
Y. Drost

Private User
9/23/2017 at 11:57 AM
10/10/2017 at 3:12 AM

Dit wil voorkom asof jou bron die mees akkurate is en dus stel ek voor dat jy dit daarvolgens verander.

Groete
Karin Kelder

Showing all 3 posts

Create a free account or login to participate in this discussion