Daniël Petrus Johannes Goosen - PLASE RIETSPRUIT & RIETPUT-Schweizer distrik

Started by Private User on Wednesday, January 31, 2018
Problem with this page?

Participants:

  • Private User
    Geni member

Profiles Mentioned:

Private User
1/31/2018 at 2:14 AM

Het iemand dalk vir ons inligting re die twee plase?
Alle inligting van die voorsaat, op alle dokumente is presies reg, behalwe dat die plaas se naam op die dokumente as Rietput aangedui word
ipv Rietspruit.
Kon daar twee plase in een distrik gewees het met byna dieselfde name? OF kan daar n ander verduideliking wees vir die kinkel in die kabel?

Create a free account or login to participate in this discussion